Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Milkwoodbend Farm Resort

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Jane B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Would definitely recommend, and stay there again in the future. So tranquil. Such an absolute gem. Staying in the caravan was fun. They have everything you need for a pleasant stay. Very clean. Owner friendly and helpful. Amazing beach which is easy to walk to. Open spaces. Games room. Pet friendly and very child friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jolindie
Milkwoodbend Farm Resort
Thank you for your kind words about our establishment. We look forward to hosting you again.

Johanna B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Comfortable, clean and of good quality. Beautiful and comfortable. Plenty to keep the children entertained. Safe and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephnie T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Asemrowende natuurskoon en skoon lug, hoor ook die see se gedruis. Melkwoodbend Farm Resort was uitstekende vakansieoord om vakansie te gaan hou, aangesien daar nie sein was nie, was dit nog steeds lekker.Omrede af te skaal van die stadslewe om net rustig uit terus. Ons troeteldier, Lady, het haar gate uit geniet, was bietjie in die begin bang, maar later het sy uit haar dop gekom. Ons sal weer na Melkwoodbend Farm Resort kom vakansie hou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Matthew B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

It was very clean and neat. The beach was lovely and clean too. We had a lovely weekend at The Milkwood Bend Resort.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jolindie
Milkwoodbend Farm Resort
Thank you for your lovely review, Matthew. We are glad you had a relaxing stay.

Erin S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jul 2024

Beskut tussen die bome al is jy naby die see. Ons het baie lekker gebly en ons hond het ook vreeslik lekker vakansie gehou! Ek sal dit aanbeveel aan enige iemand, en veral mense met jong kinders. Die twee labradors het elke keer saam gestap see toe en ons vermaak op die strand. Volgende keer wil ons een van die karavaan eenhede uitprobeer, dis ook vreeslik mooi opgeknap en uitgerus. Die kothuis was 'n groot bederf met kaggeloond, groot rusbanke en 'n groot skerm TV.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linette D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Rustig en stil. Ons het baie lekker gebly. Ons het baie lekker gebly. Rustig en stil. Die hout wat op die perseel verkoop word, braai baie lekker.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jolindie
Milkwoodbend Farm Resort
Hi Linette. Baie dankie vir jou mooi resensie.

Zenda S
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Mrt 2024

Rustig en mooi natuurlike omgewing met see loop afstand. Milkwoodbend Farm Resort is 'n pragtige rustige plek. Presies wat ons nodig gehad het en nie ver uit die dorp nie. Dit is vir mense wat hou van buite lewe en kamp. Die see is omtrent 5 minute se loop van die kampplek.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynette V
1 nag Saam met vriende
4.4
Sep 2024

Rustig en ontspanne. Heerlik - het lekker gebly en gekuier.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lezette S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Mrt 2024

Rustige atmosfeer, veilige omgewing. Skoon, netjies en heerlike vakansiebestemming.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Jolindie
Milkwoodbend Farm Resort
Dankie vir jou goeie terugvoer, Lezette. Ons is baie bly julle het dit geniet.

Linette D
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2024

My 2 honde het die kuier net so baie geniet. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Jolindie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 25 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 528, Schafflistraat, Oos-Londen, 5275, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfacbca3dceaff27510a7694bef9897ce425c9db1fc9a8b24622b5ce7b3bd6b4ef09c82197870703c8d7978301c9484f2d2bf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 Farm 528 Schaffli Road 5275 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.861905106598 28.107568323612

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang