Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Milky Way

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Warrelklipstraat 7, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 050 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Milky Way is 'n pragtig versierde dubbelvlak-kothuis net 30 m vanaf die see in Paternoster. Let asb. op dat dit 'n besig strand is wat besig en raserig kan raak in die vakansie.

Die kothuis het 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer op die boonste vlak. Die en suite-badkamer het 'n bad, stort, wasbak, en toilet. Daar is nog 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet op die onderste vlak.

Milky Way het ook 'n oopplan-leefarea wat bestaan uit 'n sit- en eetarea, en 'n kombuisie. Laasgenoemde is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, gasstoof, yskas, en koffie- en teemaakgeriewe. Daar is nie 'n oond die sitarea het 'n TV met volledige DStv. WiFi is beskikbaar.

Buite is daar 2 stoepe: Die een op die boonste vlak het beperkte uitsigte en die onderste een het braaigeriewe. Parkeerpek is beskikbaar op die perseel. En die perseel bied direkte toegang tot die strand.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.3
Gaste se hoogtepunte
Leon D
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker stil en rustig. Vuurmaakplek is 'n wenner. Dit het meeste van die naweek gereën, maar ons het lekker gerus. Die vuur het heel naweek gebrand. V...
Sien meer
Jun 2023
Johanna Cornelia K
5.0
Baie lekker rustig. Lekker gekuier, mal oor die ligging en die huis.
Mrt 2023
Marlene L
Saam met lewensmaat
4.8
Very nice. Walking distance from the sea. Restaurants for pet-friendly. Pet-friendly house.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2023
Jonathan A
Saam met lewensmaat
4.4
Sal graag weer deselfde plek wil huur, dankie. Baie lekker gerus, dankie.
Jan 2024
Natasha S
Gesin met klein kinders
4.0
Lovely, relaxing stay! Some areas around the house need some attention, especially the entry door and the door in the upstairs bedroom....
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 72

Resensies 1785

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Warrelklipstraat 7, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Gaste dink Milky Way het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Warrelklipstraat 7, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2b79785778a40e4cc21f005c1d95e2da4622609782eaac971ebf80e3e10ea8ae03ff1dd6a26bf417bd4e69477c6846d0817f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 4) 25 5 1 5 7 Warrelklip Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -32.804038113295 17.899349033833

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang