Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Millpond House

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cilliers-straat 8, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Millpond House is in die bekoorlike Clarens-vallei in die Oos-Vrystaat geleë, omring deur skilderagtige sandsteenberge. Dit is die ideale plek vir gaste wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek.

Gaste kan kies tussen 2 slaapkamers en 1 kothuis, elk met slaapplek vir 2 gaste, met 'n privaat badkamer en kombuisie. Bykomende geriewe sluit verwarmers en elektriese komberse, 'n TV met alle DSTV-kanale en gratis WiFi in. Braaigeriewe is ook beskikbaar. Die eiendom het sy eie watersuiweringstelsel direk vanaf die boorgat. Daar is 'n omskakelaarstelsel vir elektrisiteit, geen beurtkrag nie.

Die huis het 'n pragtige, versorgde tuin gevul met rose en groot bome. Dit is naby Golden Gate Hoogland Nasionale Park en die Basotho Cultural Village geleë, elk met sy eie unieke bekoring. Die area bied baie staproetes, kunsgalerye, restaurante en kroeë. 'n Nabygeleë spa bied ontspannende masserings, pedikure, manikure en gesigbehandelings.

Doendinge in die omgewing sluit riviervlotvaart, vierwielmotorfietsry, abseil, vlieghengel, tennis, 'n 18 putjie-gholfbaan met 'n restaurant en kroeg, en perdry in die dorp in. Gaste kan ook warmlugballonvaarte oor die Malutiberge rondom Clarens geniet.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Retha Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 5 maande

Ligging

  • Cilliers-straat 8, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Millpond House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cilliers-straat 8, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd128dca0b00c4131f1f58c4ce0dde54e366a608c18b868b12f5444ba495ab183137e80695ad1077dd130a908b4cf774d83c6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 8 Cilliers Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.5090902 28.4206501

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang