Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Millstream Inn Guest House

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 195 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Marthiniq D
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

The host, Danie, was very accommodating. Would definitely recommend. Our stay was wonderful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alba S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Pragtig skoon en netjies. Baie lekker gebly. Vriendelike ontvangs. Stil en rustig, lekker plaasatmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Danie
Millstream Inn Guest House
Baie dankie julle Danie

Elrindarost R
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Ons sal die verblyf aanbeveel vir ander! Ons het baie lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reinardt P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Fantasties. Baie lekker rustige atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Danie
Millstream Inn Guest House
Baie dankie Gert

Jacqueline H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2024

Voel soos 'n "country getaway". Stil en rustig. Baie skoon, netjies, alles wat jy nodig het. Eienaar baie behulpsaam. Ons was voor die tyd gratis opgradeer omdat die eenheid waar ons sou bly, waterprobleme gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

James Henry L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Pragtige omgewing. Dit is so mooi en rustig daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter B
1 nag Gesin met tieners
4.8
Mrt 2024

Gerieflik. Ja, dit was gerieflik vir een aand se oorbly. Dit kort dalk nog 'n badkamer vir gaste.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Intieme "wegsteek plek" weg van die stad se gewoel. Klipgooi van besienswaardighede. Was 'n welkome vinnige oornag vir ons wat die oggend voor 5 moes uit om by ons bestemming te kom. en sy span was meer as bereid om ons te akkommodeer en vroeg op te wees om die nodige hekke oop te maak. Sal vir seker weer by oorbly indien ons weer in die omgewing wil oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Danie
Millstream Inn Guest House
Baie dankie julle Danie

Mariette D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Ons verblyf was gerieflik. Die kamer was netjies en goed ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Danie
Millstream Inn Guest House
Baie dankie julle. Dankie, Danie

Claire W
Kort verblyf
4.6
Mrt 2024

Really great! Very good. The owners are friendly and warm, and very ready to help with anything you need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Danie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 195

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R840
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R840
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 350 van Skeerpoort-plaas, Skeerpoort, 0260, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5e3c16e94370ef088a38c207131247d03330f685fc3999f40d100a1c8d8c69b2d99d0461ca52fb03baeb363afb2563a448a7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R840 per nag (plek vir 2) 195 5 1 5 Portion 350 of the farm Skeerpoort Skeerpoort 0260 Noordwes 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.780134128981 27.763763875008

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang