Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Millwood @ Dalebrook Tidal Pool

Selfsorg

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.8
Waarde vir geld
3.9
Diens
3.8
Veiligheid
4.3
Daryn L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Very comfortable stay, spacious and well equipped with a great location. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanja K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2024

Baie dankie vir 'n heerlike naweek se akkommodasie. Ons het baie lekker gebly. Ons het baie lekker gebly. Dit was perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cheryl B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Awesome, peaceful, simply loved the place. Our stay was awesome. We had a great time. Everything was on point. Simply loved the place, and our host was very friendly. We didn't want to go home, enjoyed it so much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietjie T
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Sep 2024

Netjies, ruim en gerieflik. My verblyf by Millwood @ Dalebrook Tidal Pool was oor die algemeen baie genietbaar. Die ligging is perfek, naby Kalkbaai se besienswaardighede, en die akkommodasie is skoon en ruim, wat goeie waarde vir geld bied. Daar was wel 'n gebrek aan aandag op detail, en daar was probleme met 'n vorm a.g.v. die nabyheid van die eenheid aan die see. Ten spyte van hierdie tekortkominge, het ons 'n wonderlike tyd gehad en die pragtige omgewing waardeer.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anthony H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2024

Great accommodation - near to all Kalk Bay's tourist spots and restaurants. Very well appointed and excellent location. Friendly, helpful staff. Sadly, the noise from the upstairs apartment is problematic. Wooden/carpeted floors in the above apartment, in an old building, and tenants who are insensitive/careless to the noise level created by them to the downstairs tenants, is not conducive for a comfortable stay! The owners need to address this noise problem with the Body Corporate. The owners have gone to great lengths to minimise traffic noise with solid double glazed windows and doors, however, the disturbance by upstairs tenants should also be addressed!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Moenier A
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Jul 2024

Wonderful, clean, neat, accommodating and safe. Lovely stay, my kids had an amazing time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Eric V
Kort verblyf Gesin met tieners
1.4
Aug 2024

Sal nie weer teruggaan nie. Ons is baie ontevrede met verblyf. Boonste vlak het geraas tot watter tyd die aand. Die ontvangs was nie gereël nie; ons moes bel om 'n dame in die hande te kry. Hoof slaapkamer se matras is baie uitgelê.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Vannessa E
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Des 2023

Lekker met min slaap. Net 3 parkeerplekke vir al die woon eenhede. Baie geraas in die oggendure van die mense wat bo bly.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Thomas Geverifieer

Eiendomme 13

Resensies 81

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 700
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 16, St. James, Kalkbaai, 7945, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfe6dca0a94f7352d0cbdfc6d4918d5b31ca3bf92ea7197e37707c6061f773b6f9bef87d0c23eb874c85e96a7f66ecbfebe49?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 16 Main Road St James 7945 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.123576702723 18.452755716619

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang