Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Millwood @ Dalebrook Tidal Pool

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 16, St. James, Kalkbaai, 7945, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Millwood @ Dalebrook Tidal Pool is 'n lieflike selfsorg-eenheid wat gaste toelaat om wakker te word met die sonsopkoms oor die uitgestrektheid van Valsbaai en is sentraal geleë op die hoofpad in St James, Kalkbaai naby al die winkels en besienswaardighede.

Dié eiendom bied slaapplek aan 4 gaste op 'n slag en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en maak gebruik van die tweede badkamer met 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.

Die leefarea beskik oor 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. 'n Skottelgoedwasser en 'n wasmasjien is ook beskikbaar. Van die kombuis af lei 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Buite die eenheid is daar 'n gedeelde patio met sitplek buite en braaigeriewe. Gaste kry veilige parkeerplek vir 1 voertuig wat onderhewig is aan beskikbaarheid. Indien geen parkeerplek beskikbaar is nie, is daar addisionele parkeerplek op straat oorkant die pad.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.7
Waarde vir geld
3.9
Diens
3.7
Veiligheid
4.1
Wat gaste dink
Daryn L
Gesin met tieners
5.0
Very comfortable stay, spacious and well equipped with a great location. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
Tanja K
Gesin met tieners
5.0
Baie dankie vir 'n heerlike naweek se akkommodasie. Ons het baie lekker gebly. Ons het baie lekker gebly. Dit was perfek.
Mei 2024
Cheryl B
Gesin met tieners
5.0
Awesome, peaceful, simply loved the place. Our stay was awesome. We had a great time. Everything was on point. Simply loved the place, ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024
Vannessa E
Saam met vriende
4.6
Lekker met min slaap. Net 3 parkeerplekke vir al die woon eenhede. Baie geraas in die oggendure van die mense wat bo bly.
Des 2023
Anthony H
Saam met lewensmaat
4.0
Great accommodation - near to all Kalk Bay's tourist spots and restaurants. Very well appointed and excellent location. Friendly, helpf...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Thomas Geverifieer

Eiendomme 13

Resensies 74

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Hoofweg 16, St. James, Kalkbaai, 7945, Wes-Kaap
  • Gaste dink Millwood @ Dalebrook Tidal Pool het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 16, St. James, Kalkbaai, 7945, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfe6dca0a94f7352d0cbdfc6d4918d5b31ca3bf92ea7197e37707c6061f773b6f9bef87d0c23eb874c85e96a7f66ecbfebe49?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 16 Main Road St James 7945 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.123576702723 18.452755716619

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang