Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Millwood Cottage

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Dalene B
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

Baie lekker huis met beskutte braai area naby aan die see. Huis en strand 'n wegbreek van die stad, dit is eintlik nêrens meer te vind, het ook baie veilig gevoel, dit was oor en oor die geld werd, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Harry V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2017

Baie lekker gebly. Baie netjiese, skoon blyplek met al die geriewe wat benodig word. Die ontvangs was baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annaret V
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2016

Goed toegeruste strandhuisie. Baie goed toegeruste strandhuis met toesluit-motorhuis. Oulike buitebraai en -stort. Groter as op foto's en met wasmasjien. Kayser's Beach ongerep en mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Blanche S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jan 2016

Karaktervol en snoesig met al die nodige geriewe en aandag aan detail. Millwood Cottage is 'n netjiese, goed toegeruste, knus kothuis. Die 2 en suite-slaapkamers en ruim oopplanleefruimte is meer as voldoende. Die meubelement ens. is netjies en pas by die karakter van die kothuis. Die linne ens. is baie netjies. Die lekkerste lekker van die kothuis is die slim ontwerp van die oopplankombuis/leefruimte deur na die privaat braai-area PLUS die ongelooflike goeie ligging (ná aan die mooiste strand, maar tog uit die tande van die wind). Voorwaar 'n wenresep vir 'n heerlike vakansie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zureta M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jul 2015

Baie lekker privaat by 'n visvangstrand. Dis 'n fantastiese visvangstrand, en baie privaat.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Arnold Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R2 300
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R2 300
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Crane-straat 377, Kaysers-strand, Kaysers-strand, 5264, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3bf6ea1959d9d3cdcef6c397d57c49dc122b4c4a607fcf6c350d03b2e216f1dafdb595f217905c02ed52a595215503a6a75b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag, vir 8 mense 5 5 1 5 377 Crane Street Kaysers Beach 5264 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.208369239936 27.611080882019

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang