Millwood House
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Millwood-singel 18, Bluff, Durban, 4052, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Millwood House bied heerlike oornagverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se eiendom wat in die hartjie van Bluff, Durban geleë is. Dit kan 'n goeie opsie vir 'n paartjie wees aangesien dit naby 'n paar gewilde strande geleë is.
Dié gastekamer met lugversorging het slaapplek vir 2 gaste op 'n slag en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Dit is ingerig met 'n koningingrootte-bed en sluit 'n en suite-badkamer met 'n hoekbad, stort, dubbelwasbak en toilet in. Kwaliteit linne, badhanddoeke en seep word voorsien.
Boonop het hierdie kamer 'n instapkas met oorgenoeg kasspasie vir gaste se bagasie. Daar is ook 'n kombuisie wat toegerus is met 'n tweeplaatstoof, met 'n mini-oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Etenstafel is ook beskikbaar waar gaste hul maaltye saam kan geniet.
Vir gaste se vermaak is 'n TV en gratis WiFi ook beskikbaar. Die ligging van hierdie eiendom is ongeveer 1 km vanaf Ansteys Beach, 14 minute se stap vanaf Garvies Beach en 1,7 km vanaf Brighton Beach.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Patio
- Privaat ingang
Dienste
- Koordlose internet
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Verekombers
- Waaier
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ekstras
- Kroegyskas
- Mandjie met peuselhappies
- Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- Tv
Ligging
- Millwood-singel 18, Bluff, Durban, 4052, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Ocean View Ansteys Beach Durban KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Millwood-singel 18, Bluff, Durban, 4052, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang