Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Millys Restaurant and Chalets

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Riette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 105

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 105 resensies vir Millys Restaurant and Chalets
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5
Lynne T - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynne T

Great.

It was great. Loved the room and everything associated.

Janetta Louisa M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janetta Louisa M

Gerieflik.

Ek het die uitsig oor die water geniet. Die kamer is ruim en goed toegerus.

Gerhard C - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard C

Vriendelike mense, heerlike kos en die plek is netjies en skoon.

Ons het verskriklik lekker gebly en die eenheid het alles gehad wat nodig was.

Millys Restaurant and Chalets se terugvoer

Baie dankie, Gerhard. Hoop ons sien julle gou weer. Groete, Riette

Millys Restaurant and Chalets
Destitia P - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Destitia P

Awesome clean and neat overnight stay. Halfway to Kruger.

Like always, very best overnight stay on our way to the Kruger National Park. Especially when you leave Pretoria late. We also enjoy the food in the restaurant, and the staff is friendly and always accommodating. Very clean and neat accommodation.

Millys Restaurant and Chalets se terugvoer

Thank you!

Hope to see you soon.

Kind Regards,
Riette

Millys Restaurant and Chalets
Hanlie V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie V

Fantasties.

Heerlik skoon, netjies, en gerieflike verblyf.

Hestolien B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hestolien B

Baie skoon en netjies, geen geraas nie en sal vir seker weer daar oorslaap.

Baie lekker gewees, sal weer van hulle gebruik maak.

Kobus B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus B

Netjies en skoon.

Ek het lekker gebly. Baie dankie.

William V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William V

Baie spisiaal om daar te kon wees.

Was vir seker die moeite werd.

Millys Restaurant and Chalets se terugvoer

Baie dankie William.

Hoop ons sien julle gou weer.
Groete
Riette

Millys Restaurant and Chalets
Rentia V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rentia V

Gerieflik, goed geleë en netjiese oornagplek.

Die eenhede is baie skoon en netjies, met alles wat nodig is vir 'n rustige nag na 'n lang reis. Gerieflik met 'n restaurant op die vooraansitplek.

Annamarie G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Annamarie G

Will do this again.

Lovely and peaceful but noisy during the night.

Alan R - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alan R

Good place to stop over between Jhb and Kruger.

We had chalet No. 1, which is close to the restaurant, but far enough that it didn't interfere with the tranquil setting. Our balcony jutted out into the dam and we watched a beautiful sunset across the dam.

Charles F - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Charles F

Good.

We liked our accommodation. We were less impressed with the restaurant. Several menu items were unavailable, the food was overcooked, and there were cockroaches running around at approximately 6:45 pm.

Millys Restaurant and Chalets se terugvoer

Good day Mr. Foster. We do apologise for the unfortunate experience at our restaurant. We will address the cockroach issue with our pest control company that services us on a weekly basis. We were aware of our shortage of fresh trout at the time, as there can be a scarcity of fresh trout from our suppliers from time to time. Regards, Millys team.

Millys Restaurant and Chalets
Julie H - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Julie H

Bietjie teleurgesteld.

Kamers het aandag nodig. Die deur het 'n groot gaping gehad en koue wind het ingekom. Stort se druk is baie swak. Dink die prys is te hoog vir die kamer.

Maritza U - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maritza U

Die beste oornagverblyf wat ek nog beleef het.

Millys of Machado verdien elke toekenning wat teen die restaurant se mure uitgestal is. Daar het hoegenaamd niks gekort nie - 'n besondere ligging so op die dam, en selfs die fynste detail is na omgesien. Ek het nie die WiFi-wagwoord ontvang nie, maar het nie eers die moeite gedoen om dit te gaan vra nie, want dit was salig om so ongesteurd die sondondergang, en later die nagtelike donderstorm, oor die water te sit en kyk. Baie dankie vir silwerskoon, netjiese, goedversorgde slaapplek en 'n badkamer van lodge-gehalte. Idillies.

Millys Restaurant and Chalets se terugvoer

Baie dankie Maritza ons waardeer jou opreg.

Millys Restaurant and Chalets
Retha B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha B

Uitstekende verblyf en 'n perfekte oornagbestemming.

Love die uitsig oor die dam.

Millys Restaurant and Chalets se terugvoer

Baie dankie Retha

Millys Restaurant and Chalets
Kobus L - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus L

Dis altyd baie aangenaam om hier te oornag.

Die diens is baie goed en personeel baie vriendelik. Die rustigheid van die water en die natuur is ook goed vir die gemoed.

Millys Restaurant and Chalets se terugvoer

Baie dankie Kobus.

Jou terugvoer word waardeer.

Millys Restaurant and Chalets
Kobus L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus L

Die verblyf was gerieflik.

Verblyf was gerieflik en netjies en personeel vriendelik.

Millys Restaurant and Chalets se terugvoer

Baie dankie Kobus, ons waardeer jou terugvoer.

Millys Restaurant and Chalets
Pam V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pam V

Stunning view.

The accommodation was stunning - the view over the dam. Will definitely book there again if we travel to Nelspruit side.

Sj S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Sj S

Netjies, skoon en gerieflike ligging.

Enigste aanbeveling is dat die WiFi-wagwoord meer geredelik beskikbaar moet wees. Dit is nie in die kamer nie en die veiligheidswag het ook nie die besonderhede nie.

Markus J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Markus J

Aangenaam oor die algemeen, met paar klein probleempies.

Die skuifdeur na die stoep van my kamer kon nie sluit nie. Dit was 'n veiligheidsrisiko. Die aandete in die restaurant was regtig heeltemal te duur en 'n mors van geld vir die ou bietjie kos wat ek ontvang het. Verder was my kamer en badkamer 'n wonderlike ervaring. Ek sal weer daar gaan kuier, maar die restaurant vermy a.g.v. die min waarde vir geld.

Alf P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alf P

Baie rustig, ontspanne, lekker kos.

Bestuurderes van restaurant en chalets is hulpvaardig, vriendelik, en het passie vir haar werk. Stel voor kelners staan nie en kliphard gesels met mekaar in eetarea waar mense eet en kuier nie.

Millys Restaurant and Chalets se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer, Alf. Ons waardeer jou.

Millys Restaurant and Chalets
Oliver S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Oliver S

Excellent experience and great value for money.

The reception staff are amazing and organized an early check-in for us.

Millys Restaurant and Chalets se terugvoer

Thank you, hope to see you soon

Millys Restaurant and Chalets
Jeanne M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Jeanne M

Netjies en skoon verblyf met pragtige badkamer.

Sien sterre.

Millys Restaurant and Chalets se terugvoer

Baie dankie Jeanne, ons waardeer jou terugvoer.

Millys Restaurant and Chalets
Hennie R - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie R

Lekker plek om te gaan rus.

Word aanbeveel vir 'n vinnige wegbreek.

Millys Restaurant and Chalets se terugvoer

Baie dankie Hennie.

Millys Restaurant and Chalets
Maretha C - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maretha C

Skoon, netjies en veilig.

Modern, skoon en rustig.

Millys Restaurant and Chalets se terugvoer

Baie dankie, Maretha.

Millys Restaurant and Chalets
Francois S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois S

Uitstekende fasiliteite.

Millys het 'n wenresep. Die personeel is vriendelik. Van die dame by die ontvangs, die kelner en personeel by die restaurant tot die dame wat kom skoonmaak die volgende oggend en die sekuriteitswagte, almal baie vriendelik en behulpsaam. Die eenheid doen die foto's gestand, is baie skoon en veral die badkamer is 'n welkome verrassing. Die klein detail soos die twee pakkies heerlike Millys beskuit en net genoeg "plunger" koffie vir twee mense met 'n klein houertjie melk, maak dat gaste voel dat hulle waarde vir geld kry en dat Millys moeite doen om hulle kliënte te verstaan. Ons sal definitief weer daar oorslaap.

Millys Restaurant and Chalets se terugvoer

Baie dankie Francois,

Jou terugvoer word opreg waardeer.
Hoop julle kom gou weer.

Millys Restaurant and Chalets
Gerhard V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard V

Excellent.

Every thing was exellent.

Millys Restaurant and Chalets se terugvoer

Thank you Gerhard

Millys Restaurant and Chalets
Retha B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha B

Baie lekker soos altyd.

Netjies skoon en veilig. Ons gereelde oornagstop.

Millys Restaurant and Chalets se terugvoer

Dankie Retha ons waardeer jou opreg

Millys Restaurant and Chalets
Johan B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Waarde vir geld.

Goeie ligging, baie netjies en baie mooi.

Millys Restaurant and Chalets se terugvoer

Baie dankie Johan.
Ons waardeer jou terugvoer.

Millys Restaurant and Chalets
Maretha C - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maretha C

Rustig en gerieflik.

Netjies met aantreklike voorkoms.

Millys Restaurant and Chalets se terugvoer

Baie dankie Maretha.

Millys Restaurant and Chalets
Anton F - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anton F

Netjies en rustig.

Ideale oornag-opsie na die rugby op Nelspruit gewees. Baie netjies, skoon, toegerus en gerieflik geleë. Die Milly's-winkel met beroemde forelprodukte is 'n bonus.

Millys Restaurant and Chalets se terugvoer

Baie dankie Anton
Ons waardeer jou terugvoer.

Millys Restaurant and Chalets
Hermien V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hermien V

Fantastiese ligging, heerlike troutpasteie!

Millys is die perfekte oorslaapplek op pad Mpumalanga / Kruger toe, baie mooi akkommodasie en vriendelike diens. En natuurlik die heerlike trout pies!

Millys Restaurant and Chalets se terugvoer

Beste Hermien

Baie dankie vir jou terugvoer, ons waardeer dit opreg.

Millys Restaurant and Chalets
J V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
J V

Sleep over.

Very good accommodation.

Millys Restaurant and Chalets se terugvoer

Baie dankie jou terugvoer. Dit word waardeer.

Millys Restaurant and Chalets
Paul V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Paul V

Netjiese, skoon en luukse verblyf op die oewer van die dam.

Rustige omgewing, netjiese woonstel met al die nodige geriewe, met restaurant, koffiewinkels en ander wegneemetes beskikbaar op die terrein. Goeie oornagakkommodasie.

Millys Restaurant and Chalets se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer Paul.

Millys Restaurant and Chalets
Henk B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Henk B

Very nice, enjoyed it.

Only use as a stop over. Very tidy and clean.

Millys Restaurant and Chalets se terugvoer

Thank you very much Henk, we appreciate your feedback.

Millys Restaurant and Chalets
Mike M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike M

Stop over from Kruger Park to Durban. We didn't even have to unload our car as security was excellent.

The room was enormous, overlooking a tranquil carp-filled dam. Bed and bedding absolutely top quality. Restaurant selection extensive, varied, reasonably priced and service quick and cheerful.

Millys Restaurant and Chalets se terugvoer

Dear Mike,

Thank you for the kind words.
We look forward to welcoming you soon again.

Millys Restaurant and Chalets
Johan L - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L

Wonderlike oornaggeriewe en ideaal geleë.

Mooi, skoon en baie vriendelike personeel. Goeie waarde vir geld.

Millys Restaurant and Chalets se terugvoer

Baie dankie Johan.

Hoop ons sien julle gou weer.

Millys Restaurant and Chalets
Karin C - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin C

'n Groot verassing om so 'n netjiese, groot oornagkamer te kry.

Covid het veroorsaak dat ons nie kon eet by die restaurant nie maar die groot gerieflike kamer met stoele op die balkon wat 'n uitsig oor die dam het, het die wegneemetes anders laat proe! Die elektriese kombers was 'n besliste bonus vir die winterkoue.

Millys Restaurant and Chalets se terugvoer

Karin,

Thank you for the kind words, we look forward to your next visit.

Millys Restaurant and Chalets
Christo V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo V

Absoluut fantasies. Alles netjies en skoon. Word sterk aanbeveel.

Die kamer is ruim en baie netjies. Die badkamer is buitegewoon groot en alles wat nodig is, is daar. Die dam strek tot onder die balkon en dra by tot 'n rustige atmosfeer. Die restaurant is net om die draai alhoewel daar ook 'n Steers en Mug 'n Bean wegneem op die perseel is. Ons sal beslis weer daar oorslaap.

Millys Restaurant and Chalets se terugvoer

Baie dankie, Christo.
Hoop julle kom sommer gou weer kuier.

Millys Restaurant and Chalets
Elize S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize S

Pragtige plek en omgewing.

Kamer en badkamer pragtig ingerig. Koffie en beskuit ingesluit. Uitsig oor dam is 'n wenner.

Millys Restaurant and Chalets se terugvoer

Baie dankie Elize.

Millys Restaurant and Chalets
Retha B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha B

Uitstekende akkommodasie.

Restaurant heerlike kos. Kaaskoek word hoog aanbeveel. Die uitsig oor die dam is ongelooflik.

Millys Restaurant and Chalets se terugvoer

Baie dankie Retha
Hoop ons sien julle gou weer.

Millys Restaurant and Chalets
Santie Q - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Santie Q

Perfect stop-over.

Spotlessly clean and modern. The dam view units are stunning! Very spacious. It was my first, but not last stay on my way to the Kruger National Park.

Millys Restaurant and Chalets se terugvoer

Thank you for the kind words Santie.
Please come visit us again.

Millys Restaurant and Chalets
Frans D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans D

Netjiese kamers met 'n heerlike spyskaart.

Dit was baie aangenaam na 'n lang dag se reis.

Millys Restaurant and Chalets se terugvoer

Baie dankie Frans. Hoop julle kom kuier binnekort weer.

Millys Restaurant and Chalets
Bennie V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bennie V

Goeie oornagverblyf, goed geleë.

Baie netjies skoon en ruim akkommodasie. Rustige atmosfeer om jou batterye te herlaai.

Millys Restaurant and Chalets se terugvoer

Baie dankie, Bennie, ons hoop om julle gou weer te verwelkom.

Millys Restaurant and Chalets
Paul V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Paul V

Baie gerieflik, pragtige uitsig oor die water!

Gerieflike akkommodasie, met veilige parkering. Uitsig oor die water is pragtig! Die chalet is pragtig uitgele, baie netjies en skoon, en met al die geriewe wat nodig is vir oornagverblyf - etes by die restourant baie lekker, en gerieflik naby.

Millys Restaurant and Chalets se terugvoer

Baie dankie Paul.

Millys Restaurant and Chalets
Kim V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kim V

Enjoyable stay.

Stayed here twice on our trip to Kruger from Cape Town, once on our way up and once on our return. Convenient location. Clean, quiet and secure. No WiFi reception in our room was a disappointment. Consider putting a microwave in the unit.

Johannes W - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johannes W

Restaurant teleurstellend.

Restaurant sluit 18h00, moes aandete om 17h00 neem. Bestel Rack of Lamb vir R200.00, kry een skaaptjop, ontbyt was heel lekker.

Jaco B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco B

Good stay-over on the way.

This was our second stay on the way to Kruger. Just the right distance if you leave Johannesburg late.

Cornelius Jakobus P - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelius Jakobus P

Lekker atmosfeer en veilig.

Vriendelike diens en 'n lekker oornagrusplek. Hou so aan.

Marlene N - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene N

Vriendelike en hulpvaardige diens.

Ons moes vroeër inboek en dit was glad nie 'n probleem gewees toe ons geskakel het en gevra het nie. Vriendelike bestuur en baie netjiese fasiliteite.

Joeninne J - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joeninne J

'n Perfekte oornagplek op pad na die wildtuin.

Heerlike rustige atmosfeer langs die dam, die kamer is loshande die beste wat ons in 'n lang tyd in oornag het. Van die heerlike beskuit tot die ruim badkamer met topgehalte-afwerking en kraakvars linne. En die besige pad pla glad nie in die nag nie. Ons slaap van nou af beslis oor - dit gee 'n mens 'n ekstra vol dag in die wildtuin.

Adri B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri B

Baie lekker gebly.

Baie lekker ligging. Baie lekker kamers. Baie netjies. Toe ons daar aankom was die restaurant nog slegs vir 5 minute oop. Ons was nie bewus van die ure wat aas gevolg van Covid verander het nie. Tog het hulle ons gehelp en vir ons kos gemaak en by die tafeltjies buite gelos, sodat ons daar kon eet.

Martin F - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martin F

Ideale oornag teen die N4. Dit pas perfek in met ons reisplanne.

Die tuiste op die water is besonders. Die badkamer oortref alle vorige ervarings.

Johan L - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L

Baie gerieflik en mooi omgewing.

Baie sentraal geleë. Goed geprys en die diens was baie goed. Eenheid was skoon en netjies. Lekker groot leefvertrek en slaapkamer. Die uitsig oor dam is prentjiemooi. Sal weer daar oorbly.

Ria-marié A - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria-marié A

Uitstekend.

Luukse verblyf. Kan dit regtig aanbeveel.

Karin D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin D

Baie dankie vir 'n heerlike oorslaap.

Heerlike akkommodasie. Baie dankie.

Millys Restaurant and Chalets se terugvoer

Good morning,
Thank you for your review of Millys.
We are so pleased to read that you had a peaceful and good nights sleep at our Millys accommodation.
We look forward to welcoming you back to Millys when next you are in the area.
Kind regards,
Millys

Millys Restaurant and Chalets
Lauren K - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lauren K

Spectacular beauty and serenity.

The most beautiful views surround you with blanket coated mountains and a clear gloss over the water. Worth every cent.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Buitengewone skoonheid en stilte.

Die mooiste uitsig omring jou met bedekte berge en 'n helder glans oor die water. Die moeite werd, elke sent.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Hans K - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hans K

Great accommodation on lake.

Lovely accommodation, private on lake.

Morne D - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Morne D

Aangenaam verras.

Millys of Machado is gerieflike netjiese verblyf. Die wooneenheid was ruim, skoon en goed inherit. Ons sou 'n mikrogolfoond verkies het, maar verder was die eenheid toegerus met alles wat ons nodig het. Personeel was vriendelik en uitsig mooi.

Millys Restaurant and Chalets se terugvoer

Good afternoon Morne,
Thank you for your review, we are so pleased to read that enjoyed your stay with us.
The reason why there is no microwave in the rooms is that the accommodation is not self-catering. Millys has a stunning restaurant, with a menu that will satisfy all your needs.
We look forward to welcoming you back to Millys in the near future.
Kind regards,
Millys

Millys Restaurant and Chalets
Ilze K - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Ilze K

Skoon en netjies.

Eerstevloer eenhede nie waarde vir geld nie. Geen uitsig oor die dam en baie kleiner. Baie netjies, modern en goed toegerus.

Collie R - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Collie R

Will not recommend the loft rooms to my friends!

The beds in the loft rooms were terrible! Restaurant food was not up to standard - my T bone was very tough! The restaurant can do much better, it has immense potential!

Millys Restaurant and Chalets se terugvoer

Good morning Collie,
Thank you for your review, we are sorry to read that your stay at Millys was not as satisfactory as you had anticipated.
Your comments in respect to the restaurant will be passed on to the kitchen staff.
Regards,
Millys

Millys Restaurant and Chalets
Stanley C - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stanley C

Very comfortable and peaceful.

See stars.

Millys Restaurant and Chalets se terugvoer

Good afternoon Stanley
Thank you for the kind words. We are so happy to read that you had a comfortable and peaceful nights sleep with us. Millys is the ideal location to refuel, refresh and re-energise whilst on the road trip through Mpumalanga.
We look forward to welcoming you back to Millys when next you are in the area.
Regards
Millys

Millys Restaurant and Chalets
Ansie V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie V

Net as oornag gebruik, maar een woord: fantasties!

Pragtig skoon met lieflike badkamer en baie mooi uitsig op dam. Dit was koud, maar die warm kombers was 'n wonderlike verassing en die badkamer het verwarmer. Ek het lanklaas so lekker gebad! Sal dit met vrymoedigheid aanbeveel. Ons het heerlik uitgerus!

Millys Restaurant and Chalets se terugvoer

Good morning Ansie,
Thank you, such lovely words. We are very pleased to hear that your expectations were exceeded and look forward to welcoming you back to Millys when next you are in the area.
Regards, Millys

Millys Restaurant and Chalets
Jorene M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jorene M

Baie gelukkig en skoon.

Baie dankie, als was perfek.

Lizette V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lizette V

Sal vir enige iemand aanbeveel.

Sentraal geleë met heerlike etes in loopafstand beskikbaar.

Ilze K - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ilze K

Netjiese, moderne, skoon akkomodasie met fantastiese bed en linne

Baie netjiese moderne eenhede met pragtige uitsig oor die dam. Alles is van hoogstaande gehalte (bed, handoeke, linne). Sal dit beslils aanbeveel vir 'n naweek of oornagplek.

Millys Restaurant and Chalets se terugvoer

Good morning Ilze,

Thank you for taking the time to write a review of Millys on the Travelground website.
We are so pleased that you had a wonderful stay.
We look forward to welcoming you back to Millys when next you are in the area.

Kind regards
Millys

Millys Restaurant and Chalets
Sienie O - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Sienie O

Uitstekende plek om te rus.

Sal enige tyd weer die plek besoek. Voel veilig, die natuurskoon baie mooi en so rustig die omgewing. Veilige pakering. Die restaurant se kos uitstekend.

Millys Restaurant and Chalets se terugvoer

Good afternoon Sienie,

Thank you so much for the lovely words.
We look forward to welcoming you back to Millys when next you are in the area.

Kind regards
Millys

Millys Restaurant and Chalets
Yolande R - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande R

Akkommodasie was fantasties! Netjies, goeie ligging, mooi natuur en gemaklik!

Baie dankie aan Millys of Machado vir die verblyf. Ons was baie verras en het die oornag baie geniet. Eenhede is goed geleë, mooi uitsig van die dam en omgewing en was baie rustig en stil. Eenheid was goed toegrus en modern. Ons sal dit graag aanbeveel en vir seker weer kom oornag!

George R - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George R

Eerste klas!

Sien sterre.

Millys Restaurant and Chalets se terugvoer

Good afternoon George, Thank you for your review of Millys. We are pleased to see that you had a 5 Star experience during your stay with us. We look forward to welcoming you back to Millys when next you are in the area. Regards, Millys.

Millys Restaurant and Chalets
Marietjie C - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie C

Waarde vir geld en alles net puik!

Ons sal hierdie verblyf vir enigiemand aanbeveel. Diens, netheid, alles net uit die boeke!

Elet K - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elet K

Heerlik rustig en pragtig!

Die kamer is pragtig versier, dit is rustig en die uitsig asemrowend.

Tania K - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tania K

Rusgewende omgewing.

Vriendelike personeel, ongelooflike mooi uitsig en pragtige kamers. Sal definitief weer oorslaap as ons daai rigting gaan, dit was die moeite werd.

Keith V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Keith V

Perfekte ontspan venue.

Daar is baie min om by Milly's te doen behalwe ontspan, maar dit was juis ons doel en dus die perfekte venue. Geleentheid om vis te vang was ook 'n bederf, swartbaars op 'n vliegstok bly lekker.

Millys Restaurant and Chalets se terugvoer

Good afternoon Keith
Thank you for your review of Millys on the Lekkerslaap website.
We are very pleased to read that you had a relaxing time.
Millys looks forward to welcoming you back when next you are in the area.
Kind regards Millys

Millys Restaurant and Chalets
Wessel W - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wessel W

Baie lekker en modern!

Kragprop nader aan spieël vir die dames sal gaaf wees! Verder 100% lekker gebly en lekker aircon! Dis jammer daar is geen uitsig nie, maar as ons onder gebly het sou ons dit kon kry.

Gary C - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gary C

Beautiful, spacious, well appointed rooms.

We enjoyed the spacious rooms, very quiet setting inside, well appointed rooms with all the necessary equipment in the right places.

Lelani S - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lelani S

Was fantasties.

Was so verbaas oor die netheid van die kamer. Millys, dit was fantasies.

Walter S - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Walter S

Ideal for a stop-over to Kruger Park!

Modern, very clean and comfortable. Stunning views over the dam and delicious food at the restaurant, with friendly and efficient service. Very convenient as a stop-over to the Lowveld.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ideale oornagplek op pad na die Wildtuin toe!

Modern, baie skoon, en gerieflik. Asemrowende uitsig oor die dam, heerlike kos by die restaurant, vriendelike en doeltreffende diens. Baie gerieflike oornagplek in die Laeveld.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Jacqui B - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqui B

Waarde vir jou geld.

Ons het baie lekker gebly en dit is beslis waarde vir jou geld.

Claire H - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claire H

Fantastic stopover from Gauteng to Kruger.

Staying at Millys means that we can break our trip to Kruger and head there straight after work. Lovely, clean and tidy accommodation. With the restaurant, fuel station and Seattle coffee next door, what more could you want. Just inform them if you will arrive after 9 as they will have to provide your key to security.

Heste V - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heste V

Amazing!

Dis so 'n pragtige plek, die mooiste kamers ooit met die mooiste uitsig oor die dam en baie bekostigbaar. Perfek geleë en als tot jou beskikking, petrolstasie, restaurant, winkel, ens. Beveel dit verseker aan.

Millys Restaurant and Chalets se terugvoer

Good afternoon Heste
Thank you for taking the time to write this review of your experience at Millys. We appreciate the kind words in respect of the accommodation provided at Millys.
We look forward to welcoming you back to Millys when next you are in the area.
Regards
Millys

Millys Restaurant and Chalets
Anton E - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton E

Room with a view, not need to say more.

Great room with an awesome view over the dam. Sundowner is a must.

Cornel S - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cornel S

Puik!

Dit was 'n puik ervaring, van die ontvangsdame tot die sekuriteit buite! Die restaurant se kos is besonders!

Fanie V - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie V

Asemrowend mooi omgewing!

Ons het vanaf ons aankoms tot ons vertrek, het ons elke oomblik geniet. Lieflik en rustig.

Illze L - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Illze L

Baie lekker gekuier!

Baie goeie diens, goed Afrikaans gepraat. Ons het bietjie vroeër ingeboek en ons het baie welkom gevoel. Dis 'n lekker plekkie vir lekker ontspan en lekker kuier!

Elaine L - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elaine L

Excellent stay.

I would definately return to Millys @ Machado! Very clean, beautiful and as neat as a pin with detail every traveler would love!

Walter S - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Walter S

'n Baie aangename oornagplek.

Indien oornagverblyf tussen Pretoria en Nelspruit benodig word, is Millys 'n baie goeie keuse.

Millys Restaurant and Chalets se terugvoer

Good morning Walter
Thank you for taking the time to write a review of your experience at the accommodation at Millys. We look forward to welcoming you back to Millys when next in the area.
Kind regards
Millys

Millys Restaurant and Chalets
Anonieme gas - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Lezaan C - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lezaan C

Alles was pragtig! Die diens was wonderlik en die kamers so luuks!

Sien sterre.

Veronica S - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronica S

Een overnachting op weg naar Kruger.

Prachtig hotel met modern ingerichte kamers en heerlijk voedsel in het restaurant. Een echte aanrader!

Frits V - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frits V

Baie mooi, die restaurant word sterk aanbeveel.

Kies 'n kamer met 'n uitsig oor die dam.

Chris-mari H - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris-mari H

Ek sou maklik veel langer kon bly!

Waarde vir geld, die kos is heerlik en die plekkies is so netjies. Baie gelukkig!

Schalk P - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Schalk P

Rus vir tam lyf by Millys.

Kamer baie netjies en skoon. Duursame afwerking. Kan enige tyd aanbeveel.

Eben J - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eben J

Great place.

Excellent space utilisation.

Anonieme gas - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Adriaan V - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Adriaan V

Beknopte kamertjie, geen uitsig op dam.

Toe ons aanmeld, het die personeellid dadelik ons besonderhede in hulle register gekry, met bevestiging dat ons ten volle betaal het. Ons kamer nommer was 2B. Toe verdwyn sy en kom na 'n rukkie terug saam met iemand anders. Hulle gaan weer die register na en praat met mekaar, sonder om vir ons te sê wat die probleem is. Ons vra wat is fout, maar kry geen verduideliking nie. Na 'n ruk se wag en toe ons weer vra vir 'n verduideliking, hoor ons dat ons kamer vir iemand anders gegee is. Daarna is kamer 4B vir ons gegee.

Hanlie V - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Hanlie V

Die verblyf is baie modern en netjies.

Die verblyf is regtig baie modern en het alles in wat mens nodig het. Die personeel is baie vriendelik en alles het baie goed verloop. Die restaurant is puik en bedien die heerlikste kos.

Estelle V - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle V

Skoon, luuks en gerieflik!

Kamers wat op die dam uitkyk is pragtig. Sal nie kamers op tweede vloer aanbeveel nie, geen uitsig. Kos by restaurant billik en heerlik. Goeie waarde vir geld.

Juan N - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan N

Asemrowend, baie modern en goed toegerus.

Het die oorslaap baie geniet. Ek het vir 'n paar spesiale goedjies gevra en hulle het dit sonder enige vrae gedoen. Goeie diens voorwaar!

Carine P - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carine P

It was a fantastic stay

We have already told all our friends about Millys of Machado.

Lynn S - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynn S

A fabulous, peaceful, neat and tidy place

Just loved Milly's staff! They are fantastic, and the venue is wonderful too, with lots to offer. Accommodation is first class and we had a wonderful stay.

Hermien V - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermien V

Great halfway stop to Kruger / eastern Mpumalanga

Loved the new Milly's accommodation - perfect location for a quick sleep and go. Very new, pretty, modern place, with friendly staff.

Annelize D - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize D

'n Groen hemel!

Ons het vir 2 nagte by Milly's vertoef met 'n troue in Desember. Ons kuiertjie was manjifiek en alles was 'n fees! Die diens puik, en die kamer luuks met pragtige detail - self 'n 2-puntporp vir jou selfoon laaier. Ons beveel Milly's aan vir enige reisiger wat gemaklik wil bly, of net wil stop vir 'n lekke bord kos!!! 10 uit 10

Eugene S - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene S

Pragtige, ruim en moderne verblyf!

Die kamers is ruim en modern. Dit was baie lekker om in die koue 'n warm kombers in die bed te hê. Die personeel is ook baie vriendelik. Die enigste negatief is dat daar nie vuur gemaak is deur die middag en aand in die restaurant nie, seker omdat daar nie baie kliënte was nie. Dit was onaangenaam koud in die restaurant.

Odine E - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Odine E

Modern, netjies en baie goeie kliëntediens!

Was baie beïndruk met die gasvryheid van die personeel. Kamers is baie modern en toegerus met net die beste! Sal net aanbeveel dat toegang tot die perseel bietjie beter beheer word. Het heerlik gebly. Millys sien ons verseker weer!

Amanda H - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Amanda H

Baie gerieflik en baie netjiese verblyf.

Stunning verblyf !!!

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N4, Machadodorp, 1170, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ4ZjM5NDU4LWViODUtNDUyZi1hNzVjLTk1MjgxNzAxMjkxYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 105 5 1 5 N4 Machadodorp 1170 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.688466241702 30.212509632111

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang