Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Millys Restaurant and Chalets

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N4, Machadodorp, 1170, Mpumalanga
  • Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Millys Restaurant and Chalets is perfek geleë by die N4 tussen Johannesburg en die Kruger Wildtuin.

Milly's is die ideale oorstopplek vir die moeë toeris of besigheidsman. Die moderne, ruim, nuut geboude akkommodasie en Milly's se bekende restaurant bied waarlik 'n alles-in-een ervaring.

Alle kamer het private buite-ingange en en-suite badkamers.

Die damuitsig-kamers het 'n skilderagtige uitsig van die dam wat grens aan Milly's. Die kamers het ook lugversorging (warm en koud), satelliet-TV met 'n dekodeerder, 'n yskassie, tee- en koffiegeriewe, en 'n bad en aparte stort en-suite.

Die dakeenhede is modern en ideaal vir die toeris of besigheidsman. Hierdie kamers het lugversorging (warm en koud), satelliet-TV met 'n dekodeerder, 'n yskassie, tee- en koffiegeriewe, en 'n aparte stort en-suite.

Milly's Farm Stall is elke dag van die week oop. Hier kan vars produkte, brode en Milly's se bekende Forelpasteie gekoop word.

Milly's Restaurant is 'n bekende landmerk in die area en is nuut gemeubileer.

Kenmerke

Afrikaans
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Skootrekenaar-projektor
  • Internet
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 105 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Lynne T
Saam met lewensmaat
5.0
Great. It was great. Loved the room and everything associated.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Janetta Louisa M
5.0
Gerieflik. Ek het die uitsig oor die water geniet. Die kamer is ruim en goed toegerus.
Aug 2024
Gerhard C
Saam met lewensmaat
5.0
Vriendelike mense, heerlike kos en die plek is netjies en skoon. Ons het verskriklik lekker gebly en die eenheid het alles gehad wat nodig was.
Mei 2024
Destitia P
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome clean and neat overnight stay. Halfway to Kruger. Like always, very best overnight stay on our way to the Kruger National Park....
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2024
Hanlie V
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Heerlik skoon, netjies, en gerieflike verblyf.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Riette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 105

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • N4, Machadodorp, 1170, Mpumalanga
  • Gaste dink Millys Restaurant and Chalets het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Elandsvallei Mpumalanga
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N4, Machadodorp, 1170, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ4ZjM5NDU4LWViODUtNDUyZi1hNzVjLTk1MjgxNzAxMjkxYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 105 5 1 5 N4 Machadodorp 1170 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.688466241702 30.212509632111

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang