Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Milly's Touch Studios

Gastehuis

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 62 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Johan F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Perfekte eenheid en baie goeie ervaring. Presies wat ons wou gehad het! Dis gasvrou is uitstekend en die eenheid perfek! Baie skoon en netjies en sy doen moeite met ekstra dinge wat mens nie verwag teen hierdie koste nie. Sal definitief weer hier bly en ook vir al ons vriende aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esje D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Salig. Uitstekende diens, vriendelike gasvrye ontvangs en heerlike verblyf. 'n juweel van 'n plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannes V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Sal beslis weer daar gaan bly indien nodig. Presies wat ons gehoop het om te kry - lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lezandi E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Ons het heerlik gebly, fantasties. Baie netjies en mooi, vriendelike diens sal definitief in die toekoms weer by Milly's oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melinda M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2023

Tuiste weg van die huis af. Eerstens, baie dankie aan Emelia, sy is 'n baie vriendelike gasvrou! Haar assistent, Violet is net so behulpsaam. Dit was heerlike, baie skoon verblyf! Vars linne, ruim eenheid, veilige parkering en aandag aan klein detail. Goeie voorsiening word gemaak vir beurtkrag d.m.v. 'n omskakelaar sodat ons nogsteeds kon televisie kyk. Ons het vir 5 nagte daar gebly en ek sou maklik nog 5 kon bly. 10 uit 10!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frikkie E
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2023

Emelia was baie vriendelik en behulpsaam. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lianie E
Kort verblyf
5.0
Apr 2023

Baie lekker plek om te oornag. Ons is baie vriendelik ontvang. Die plek is pragtig en silverskoon. Ontbyt word in die kamer bedien wat vir ons baie lekker was. Goeie planne is gemaak gedurende "load shedding". Alles wat mens nodig het, is in die kamer en dis baie luuks. Beslis 'n kuier werd! Ons sal beslis weer daar oorslaap!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jozua E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Pragtig, veilig, sentraal, fantastiese diens en heerlike ontbyt! Ligging baie sentraal, pragtige dekor, amazing diens en die lekkerste ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Priscilla W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

The best ever. Highest standard. Loved it. It was the most pleasant stay I've had in JHB. The cleanliness, service, friendliness and food was the best. The hostess was so friendly and communicated well. It was comfortable and enjoyable. I will definitely stay there again. Loved it. You will definitely enjoy it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lilani B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Des 2022

Stunning stunning stunning. Lovely space, beautifully decorated, amazing host, easy arrangements and very affordable. Thank you so much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Emelia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 62

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R970
R970 R825
per nag, vir 2 mense
Vanaf R970
R970 R825
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dubbeltjielaan 873, Wilgeheuwel, Roodepoort, 1725, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWDvh2FTUaFq6PgzeKD8M0cSAVB46c3lIrItqKO3EE56KArX9i9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R970 nouVanaf R825 per nag, vir 2 mense 62 5 1 5 873 Dubbeltjie Avenue Wilgeheuwel 1725 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.117245495185 27.899723947048

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang