Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Milner Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 102 Milner Pad, , Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Milner Cottage bied selfsorg-akkommodasie in 'n bekoorlike kothuis in Rondebosch, gerieflik naby die Woolworths-koswinkel en restaurante en is minder as 17 km van Kaapstad se middestad en Tafelberg af.

Die kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n ruim slaapkamer met 'n en suite-badkamer, 'n sitarea met die volle DStv-pakket en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n skottelgoedwasser, Smeg-stoof en wasmasjien toegerus.

Die ruim slaapkamer het 'n dubbelbed, lessenaar en instapkas sowel as 'n groot en suite-badkamer met 'n stort. Die sitarea en kombuisie is oopplan.

Veilige skaduparkeerplek met afstandbeheerhektoegang is ook ingesluit.

Milner Cottage is net 10 minute se ry van Cavendish Square Winkelsentrum, Nuweland Krieket Stadion en Nuweland Rugby Stadion. Kampsbaai se strand en Muizenberg se strand is minder as 20 km weg. Rondebosch is 'n lowerryke voorstad teen die voet van Duiwelspiek in die Suidelike voorstede van Kaapstad. Te danke aan die sentrale ligging en berg-uitsigte is Rondebosch 'n gesogte vakansiebestemming. Rondebosch bied maklike toegang tot die M3- en M5-snelweë en die Suidelike spoorlyn. Besienswaardighede in die omgewing sluit Rhodes Memorial, Rondebosch Common en die Baxter Teater in. Dit is ook die tuiste van die Universiteit Kaapstad se hoofkampus.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 2 resensies vir Milner Cottage
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Terry Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 102 Milner Pad, , Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
  • Gaste dink Milner Cottage het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 102 Milner Pad, , Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf9357da8575696bd39a975d0dea9a64fb3749f0f03e29d64a9ffb2e842be82f7a0e3a67a4192593642d68c60b8a363b1c5a6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 102 Milner Road Rondebosch 7700 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.97449091616 18.487353775463
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem