Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Milnerton Cottage

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Kgahliso M
Kort verblyf
4.8
Aug 2023

It was peaceful, very relaxing with great weather. Stay was relaxing, the host was very kind, the neighborhood was safe, didn't have any hardship finding my way around. It was so peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Schalk D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Baie gerieflik, veilig. Celeste is baie hulpvaardig en akkommoderend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Celeste
Milnerton Cottage
Hi Schalk en Mandy. Baie dankie vir julle terugvoering. So lekker om julle te ontmoet het. Ons sien uit daarna om julle weer te huisves.

Charmaine D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Des 2022

Baie veilig en sentraal geleë. Het als wat jy benodig by 'n self-catering. Baie gerieflik ingerig. Die badkamer benodig aandag. Ek hou van die deli op die perseel. Die selfsorg is skoon en ruim genoeg vir 2 mense.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Dawid S
Kort verblyf
5.0
Okt 2021

Baie aangename verblyf Baie netjies en skoon. Veilige plek om net met oop deure te kan ontspan. Naby aan al die paaie om enige plek heen te moet ry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ursula M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2021

Rustigheid. Lighting is baie goed, winkel glad nie te ver nie, die area is veilig. Die akkommodasie is volledig toegerus. Baie netjies. Alles is daar, jy moet net jouself en jou kos saambring. Is baie rustig en privaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Celeste
Milnerton Cottage
Hi Usrula Thanks for your wonderful review. We loved having you here and you were the perfect guest. You are welcome back anytime!

Riaan S
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2020

Baie aangename mense en knus en gerieflike akkommodasie. Die gasheer moes verskeie kere hul alarm afsit sodat ons baie vroeg werk toe kon gaan. En was heel ordentlik toe ek die hek oop vergeet het en hul honde op straat kon beland. Ook het hul die stort aangepas omdat ons ietwat oud is. Alhoewel ek al 6 jaar in Milnerton woon het ons relatief min mense in die area ontmoet, maar hul het ons aan baie interessante mense in die area voorgestel. Die feit dat ons ons kat kon saambring ten spyte van die feit dat die meubels erfstukke is was die deurslaggewende faktor om die woonstel te huur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nazel V
Lang verblyf
4.6
Aug 2020

Daar gebly vir 2 maande en Robyn en Celeste is wonderlike mense. My baie gehelp en welkom laat voel! Die Milnerton Cottage is n baie lekker tuiste. Baie sentraal en naby alles in die Kaap. Robyn en Celeste is regtig baie vriendelik en het hulp verleen waar hulle kon.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Celeste
Milnerton Cottage
Dankie Nazel! Die beste 'tennant' wat mens voor kan vra! Ons mis jou alreeds!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Celeste Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elginweg 9, Milnerton, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd6a90c759442859ec4dd02f4504802ba69ef355f169d0f3efadbae90a873005aab03891b815d513cbe1ae12510931f40a8c7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 9 Elgin Road Milnerton 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -33.88896 18.49224

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang