Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Milnerton Cottage

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Celeste Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 7 resensies vir Milnerton Cottage
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Kgahliso M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kgahliso M

It was peaceful, very relaxing with great weather.

Stay was relaxing, the host was very kind, the neighborhood was safe, didn't have any hardship finding my way around. It was so peaceful.

Schalk D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk D

Baie gerieflik, veilig.

Celeste is baie hulpvaardig en akkommoderend.

Milnerton Cottage se terugvoer

Hi Schalk en Mandy. Baie dankie vir julle terugvoering. So lekker om julle te ontmoet het. Ons sien uit daarna om julle weer te huisves.

Milnerton Cottage
Charmaine D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charmaine D

Baie veilig en sentraal geleë. Het als wat jy benodig by 'n self-catering. Baie gerieflik ingerig.

Die badkamer benodig aandag. Ek hou van die deli op die perseel. Die selfsorg is skoon en ruim genoeg vir 2 mense.

Dawid S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawid S

Baie aangename verblyf

Baie netjies en skoon. Veilige plek om net met oop deure te kan ontspan. Naby aan al die paaie om enige plek heen te moet ry.

Ursula M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ursula M

Rustigheid.

Lighting is baie goed, winkel glad nie te ver nie, die area is veilig. Die akkommodasie is volledig toegerus. Baie netjies. Alles is daar, jy moet net jouself en jou kos saambring. Is baie rustig en privaat.

Milnerton Cottage se terugvoer

Hi Usrula
Thanks for your wonderful review. We loved having you here and you were the perfect guest.
You are welcome back anytime!

Milnerton Cottage
Riaan S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan S

Baie aangename mense en knus en gerieflike akkommodasie.

Die gasheer moes verskeie kere hul alarm afsit sodat ons baie vroeg werk toe kon gaan. En was heel ordentlik toe ek die hek oop vergeet het en hul honde op straat kon beland. Ook het hul die stort aangepas omdat ons ietwat oud is. Alhoewel ek al 6 jaar in Milnerton woon het ons relatief min mense in die area ontmoet, maar hul het ons aan baie interessante mense in die area voorgestel. Die feit dat ons ons kat kon saambring ten spyte van die feit dat die meubels erfstukke is was die deurslaggewende faktor om die woonstel te huur.

Nazel V - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nazel V

Daar gebly vir 2 maande en Robyn en Celeste is wonderlike mense. My baie gehelp en welkom laat voel!

Die Milnerton Cottage is n baie lekker tuiste. Baie sentraal en naby alles in die Kaap. Robyn en Celeste is regtig baie vriendelik en het hulp verleen waar hulle kon.

Milnerton Cottage se terugvoer

Dankie Nazel!

Die beste 'tennant' wat mens voor kan vra!

Ons mis jou alreeds!

Milnerton Cottage
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elginweg 9, Milnerton, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd6a90c759442859ec4dd02f4504802ba69ef355f169d0f3efadbae90a873005aab03891b815d513cbe1ae12510931f40a8c7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 9 Elgin Road Milnerton 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -33.88896 18.49224

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang