Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Milnerton Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elginweg 9, Milnerton, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Milnerton Cottage is 'n knus selfsorgkothuis wat ten volle toegerus is. Dit is naby die Weskus, Kaapstad se middestad, die V&A Waterfront en die Kaapse Wynlande. Milnerton Cottage bied maklike toegang tot die beste vlieërbranderry en branderplankry bestemmings en is stapafstand vanaf die plaaslike strand.

Milnerton Cottage het slaapplek vir 2 gaste in 1 slaapkamer. Daar is ook 'n badkamer en 'n oopplan-kombuisie en -leefarea. Die stylvolle sitarea het 'n Apple-TV met Netflix toegang en WiFi is beskikbaar. 'n Verwarmer en 'n waaier is ook beskikbaar. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, induksiestoof, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n toonbank met stoele.

Die slaapkamer en badkamer is net 'n paar treë van die leefarea af. Die kamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort en 'n bad. Sjampoe, opknapper en lyfseep word voorsien.

Die kothuis lei na 'n privaat terras en tuin met sitplek. Buite is daar ook braaigeriewe beskikbaar. Parkeerplek is binne op die veilige perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Celeste Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Elginweg 9, Milnerton, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Milnerton Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elginweg 9, Milnerton, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd6a90c759442859ec4dd02f4504802ba69ef355f169d0f3efadbae90a873005aab03891b815d513cbe1ae12510931f40a8c7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 9 Elgin Road Milnerton 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -33.88896 18.49224

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang