Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Milnerton Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elginweg 9, Milnerton, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Milnerton Cottage is 'n knus ten volle gemeubileerde en toegeruste selfsorgkothuis wat alles bevat wat jy nodig het vir 'n kort of 'n lang verblyf. Milnerton Cottage is op die drumpel na die Weskus, Kaapstad CBD, die V&A Waterfront en die Kaapse Wynlande, en bied maklike toegang tot die beste vlieërbranderry- en branderplankry-plekke en is stapafstand vanaf die plaaslike strand.

Milnerton Cottage het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuisie en -leefarea. Die stylvolle sitkamer het 'n Apple TV met Netflix, en WiFi is beskikbaar. 'n Verwarmer en waaier word voorsien om jou knus en gemaklik te hou enige tyd van die jaar. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, induksiestoof, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, en eetgerei en breekware. Daar is ook 'n ontbythoekie met stoele.

Die slaapkamer en badkamer is 'n paar treë van die leefarea af. Die lugtige en knus slaapkamer het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort en 'n bad. Sjampoe, opknapper en lyfwas word verskaf.

Die kothuis maak oop na 'n privaat tuinterras met sitplek. Buitelugbraaigeriewe is ook beskikbaar. Parkeerplek is binne die veilige eiendom beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 7 resensies vir Milnerton Cottage
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Celeste Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Elginweg 9, Milnerton, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Milnerton Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elginweg 9, Milnerton, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd6a90c759442859ec4dd02f4504802ba69ef355f169d0f3efadbae90a873005aab03891b815d513cbe1ae12510931f40a8c7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 9 Elgin Road Milnerton 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -33.88896 18.49224

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang