Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Milnerton Guesthouse

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Amanda P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Baie lekker. Ons was daar vir sport en die plekke was naby alles en winkels. Somer loopafstand. Het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mathebe T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2024

Awesome. Trevor and Glenda are for keeps. Very warm and welcoming. They made our trip extra special.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Trevor
Milnerton Guesthouse
Thank you for such a wonderful review, Neo. We are so happy that you enjoyed your stay with us. We hope to host you and your lovely family when next you visit Cape Town.

Mandie C
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Okt 2021

Heerlik gebly, baie gesien. Baie mooi en ruim woonstel, volledig toegerus en baie skoon. Vriendelik ontvang deur Trevor. Alles was perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Trevor
Milnerton Guesthouse
Hi Mandie, Baie dankie vir die wonderlike resensie. Ons is so bly dat julle julle tydjie saam met ons geniet het. Ons hoop dat julle vir ons in die toekoms weer sal kom kuier. Alles van die beste. Trevor en Glenda.

Wilma S
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Des 2021

Heerlik gekuier. Trevor was 'n baie goeie gasheer en huiwer nie om te help nie. Lekker loopafstand van alles af. Aircon sou 'n bonus gewees het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Trevor Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langermanlaan 11, Milnerton, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7lvTvTtq3RLZsn2QMMOb6Hjl8Bni7vbzWYFHMOv1YnRJFCZUaI?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 11 Langerman Avenue Milnerton 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.881324553508 18.494289324537

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang