Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Milnerton Guesthouse

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langermanlaan 11, Milnerton, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Milnerton Guesthouse bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n gemeubileerde tweeslaapkamerhuis, sentraal geleë in Milnerton. Die huis is net 270 m vanaf Centre Point Mall en 1,9 km vanaf Lagoon Beach geleë.

Die huis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers, 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea, 'n leeshoekie en 'n vermaakarea met draagbare braaigeriewe. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n gasoond, stoof, mikrogolfoond en yskas. Daar is 'n TV in die sitkamer met volledige DStv, en die huis is toegerus met gratis WiFi. Gaste kan ontspan in die binnehof met buitebraai-area.

Gaste het toegang tot parkeerplek van die straat af vir 2 voertuie, en die huis het 'n sekuriteitstelsel wat kringtelevisiekameras en 'n elektriese heining insluit. Die ligging bied toegang tot 'n gimnasium, tennisbane, 'n kanoklub, 'n gholfbaan, 'n haarsalon, en skoonheids- en spa-behandelings, asook die MyCiTi-busroete na Kaapstad. Canal Walk-winkelsentrum is 4,4 km ver en Kaapstad se middestad is 10,6 km ver.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Trevor Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Langermanlaan 11, Milnerton, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Milnerton Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langermanlaan 11, Milnerton, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7lvTvTtq3RLZsn2QMMOb6Hjl8Bni7vbzWYFHMOv1YnRJFCZUaI?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 11 Langerman Avenue Milnerton 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.881324553508 18.494289324537

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang