Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Milorho Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Renee Shields / Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 73

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 73 resensies vir Milorho Lodge
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Shantel V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shantel V

Waarde vir geld met wonderlike besienswaardighede.

Ons het baie lekker gebly, die fotos is presies soos wat Milorho Lodge eenheid gelyk. Die eenheid is baie goed toegerus, ek sal net voorstel dat daar 'n tang is vir die kaggel of braaihout om dit te skuif. Ons was voorsien van hout vir die kaggel met aankoms en dit het wonders gewerk teen die koue. Ons was ook voorsien van 'n kot vir ons babetjie met die mooiste beddegoed. Die eenhede is loopafstand van die rotspoele wat besonders mooi is. Ek sal definitief aanbeveel om by Milorho Lodge te bly en dan die rotspoele te besigtig.

Earl B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Earl B

Technology breakaway.

Great breakaway from the business of the city.

Brigs D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brigs D

Relaxed and feeling rejuvenated.

Milorho Lodge has thought of every need you may have away from home. The cottages are clean and comfortable. Our group stayed in Wild Olive, Red Ivory, and Boekenhout. Wild Olive and Red Ivory have an interleading door if you are a bigger family wanting to stay, but equally private if it's two separate groups. Boekenhout was a short walk away from the other two cottages, a two-sleeper that is also fully equipped for your stay. The owners came to introduce themselves and had upgraded us to a more pleasant stay. Milhoro Lodge is also building Africamp sites, and we were able to take a look at the site, and the standard is high! The views are great, and our next stay will have to be in one of those tents! Opening July 2024!

Milorho Lodge se terugvoer

Thank you so much for your awesome review. We thoroughly enjoyed hosting you.

Milorho Lodge
Keneilwe M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keneilwe M

Heaven on earth.

Sublime, tranquility, is all I can say. The place is just out of this world. The hiking was my highlight.

Mareli S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mareli S

A nature-lover, quiet-lover, relax-lover paradise.

An altogether perfect weekend away. The cottage has everything you need, and the setting is excellent - you can chill outside on the stoep surrounded by trees and birds, and just shut off entirely. The bedrooms are big and have every luxury required. The cottage is quiet and private, and for hikers, the farm offers a lovely 10km walk down ravines and over hills with expansive views. Highly recommended. Very well priced, too!

Lebogang M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lebogang M

This place is a true gem!

Milorho is definitely going to become one of my top lodges to go camping or hiking at! Ian and Renee are absolutely professional and friendly, making your stay at their lodge a memorable one! And the sculpture park. I died and went to heaven!

Samantha W - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha W

Rus en vrede.

Ons derde keer daar en ons sal oor en oor teruggaan.

Tinyiko M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tinyiko M

Perfect getaway.

We truly enjoyed the stay. The scenery is beautiful. Value for money.

Neels G - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Neels G

Baie lekker gebly.

Baie goed ingerig.

Hannelie V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hannelie V

Milorho Lodge is 'n lekker wegbreek van die stad vir 'n paar dae.

Ons het lekker gebly. Ons het lekker geloop op die kort staproete. Ons het lekker geswem in die poele, beslis 'n pluspunt vir Milorho as bestemming. Die beeldepark is pragtig. Dit is lekker stil en rustig. Opvallend is die baie skoenlappers oral in die veld, en die min insekte en ander krieelende diertjies in die huis. Geen slange of skerpioene of ander bytende en steek gediertes teëgekom nie. Voëlgeluide was pragtig, van duiwe tot fisante en baie ander geveerde vriende wat ek nie ken nie.

Paul A - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul A

Paradysmooi, rustig, stil en privaat - kom herlaai jou batterye!

Fantasties in alle opsigte. Baie privaat. Geen skoonmakers wat jou pla nie, maar indien jy vra vir hulp is dit onmiddellik daar! Verblyf is baie netjies en eenhede is toegerus met alles wat jy nodig het. Omgewing is panoramies mooi en staproetes maklik en goed gemerk. Swem in bergpoele is onvergeetlik.

Harold C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harold C

A great getaway for the weekend.

For those who enjoy nature, it is a perfect place to go hiking and enjoy natural rock pools. The chalets are located close to the rock pools, and since it was an extremely hot weekend, we spent most of our time there.

Petra N - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petra N

Heerlike plek vir afskakel.

Rustige kampeerterrein in die natuur. Ideale plek vir stappers en natuurliefhebbers.

Tiaan D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiaan D

Dit was lekker rustig en kon die natuurskoon ineem.

Die diens was baie goed en sal enige tyd terugkeur.

Denise D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise D

Uitstekende kampplek met netjiese ablusieblok.

Personeel baie vriendelik en behulpsaam. Milorho Lodge is beslis weer op ons te doen-lysie.

Lizette L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette L

Was verskriklik lekker en mooi.

Baie netjies, vriendelike diens. Pragtige natuurskoon. Plek waar jy jou siel weer kan vind.

Samantha W - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha W

Ons het al twee keer gebruik gemaak van die kampterrein en ons sal verseker weer terugkeer. Die geriewe is baie netjies en skoon.

Daar is werklik niks uit plek of iets om oor te kla nie. Die afwesigheid van musiek en geraas is vir ons die aantrekkingskrag sodat mens die rustigheid van die natuur en naglewe kan inneem terwyl jy rustig om die kampvuur kan kuier. Die Staproete tel onder ons gunsteling top 3 in die Magalies-omgewing.

Christine M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christine M

Ware rus vir die siel.

Die kothuis is baie gerieflik ingerig met alles wat jy nodig het. Dit is baie stil en rustig en die staproetes is goed gemerk. 'n Swem in die rotspoele is 'n moet!

Malinda N - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Malinda N

Lekker ruim chalet op baie rustige plaas. Effe ver uit dorp, maar beslis aan te beveel as jy rus en vrede soek.

Goed toegeruste chalet. Als wat mens nodig het. Lekker privaat. Baie goeie bed en linne. Lekker naweek wegbreek vir rus vir siel. Toegerus met als wat nodig is. Baie netjies.

Renier D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Renier D

Skoon, netjies, stil en rustig.

Baie lekker gebly, plek was baie netjies en ons het die stap in die bos baie geniet, sal dit aanbeveel vir mense wat wil wegbreek en gaan stap.

Marko G - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marko G

Heerlike tyd in die berge, heel rustig en 'n oulike klein chalet.

Daar is wel 'n afdak op die stoep gebou wat dit baie meer gerieflik maak. Ook 'n area wat rustigheid en privaatheid bring.

Zeviwe S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zeviwe S

All was good beside that Ubers and Bolt complain about using gravel road.

It will be nice to have a concrete road.

Anel H - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anel H

Pragtige omgewing met 'n lekker uitdagende staproete. Plekkie is heel aangenaam.

Ons het die stilte en natuurskoon baie geniet.

Caitlin J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caitlin J

Peaceful, relaxing, and truly a good time.

Highly recommend. There is plenty of activities to keep young children entertained. Hiking, rock pools, private garden, braai area and perfect picnic spots. Truly an amazing experience. Value for money, look forward to returning. The accommodation itself was clean and very inviting and the finishings of the entire cottage were well appreciated. UPS to keep the lights on, emergency lights available as well as gas stove and oven. Truly the perfect getaway destination.

Robyn T - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robyn T

Awesome.

Beautiful scenery, comfy accommodation.

Angelique N - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique N

Onvergeetlik en goed vir die siel.

Ons het ons wegbreek baie geniet en die staproetes is baie duidelik gemerk en die huisie Boekenhout waarin ons gebly het was so mooi en skoon. Ons sal definitief weer teruggaan.

Jolandi R - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolandi R

Ongelooflik. Rustig, pragtig, netjies, skoon. Dit was absoluut 'n verfrissing vir die siel.

Ek en my man het by die kampeerplek gebly en die Saterdag die 12 km voetslaan gedoen. Dit was asemrowend. Die roetes is mooi uitgelê en gemerk, die ablusiegeriewe is netjies, groot en skoon. Die kampeerplekke is pragtig en natuurskoon met genoeg bome en skadu om jou privaatheid te gee. Sal enige tyd weer kom.

Rob V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rob V

Great place.

My wife and I spent Easter 2022 weekend at Milorho Lodge, the cottage was fantastic, clean, spacious and fully equipped. Due to the weather we were not able to do the trails but we did visit the rock pools, so peaceful and beautiful. The owners Iain and Rene were great with a visit from Iain to ensure we had arrived safely and made sure we were happy. We will definitely be back to do the trails. Regards Rob and Belinda.

Len D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Len D

Baie lekker netjies en skoon.

Baie rustigheid om natuur te geniet.

Samantha W - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha W

Baie skoon en netjiese geriewe en 'n mooi park. Ons sal vir seker weer daar gaan kamp.

Ons het die staproete vreeslik geniet en het spesifiek gaan kamp om die staproete te gaan doen.

Marijke C - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marijke C

Dit was 'n heerlike twee dae in die natuur. Die poele en natuurskoon was besonders.

Dit natuur om die cottages is pragtig en die stappaadjies baie mooi. Daar is poele en watervalle wat werlik besonders is. Die huis is pragtig, baie mooi skoon en goed toegerus, die beddens was goed. Ek sal definitief terugkom. Ons het heerlik uitgerus.

Chantelle D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle D

Peaceful, clean, relaxing, pure nature.

Highly recommended for all ages.

Charlotte S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte S

Milorho Lodge was asemrowend, die staproetes was lekker.

Boekenhout was goed vir ons.

Sanet B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet B

Omring deur pragtige natuurskoon.

Die perfekte plekkie om weer asem te skep. Die natuurskoon wat jou omring is prentjiemooi. Boekenhout Cottage is ruim, netjies en gerieflik geleë met die rotspoele stapafstand. Die groot kaggel was heerlik vir 'n gesellige atmosfeer. Ons kon ten volle ontspan en het dit waardeer dat daar beperkte selfoonopvangs en geen TV is nie. Die vertoonlokaal het pragtige en unieke houtmeubels. Baie dankie aan Renee en Iain vir die onvergeetlike paar dae by Milorho Lodge.

Karien C - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien C

Lekker gekuier.

Die kothuis is ruim en netjies met goeie bedlinne en alles wat mens nodig het vir selfsorg. Ons het heerlik gebraai op die dek, bord speletjies gespeel en ontspan. Die rotspoele is pragtig en naby.

Monique O - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Monique O

Beautiful camping spot.

Wonderful surroundings and great facilities - the photos on the website don't really do it justice, it's much prettier in 'real life'. The camp sites are a good size and well appointed. The waterfall and pools were gorgeous. We had a lovely camping holiday all round.

Allen B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Allen B

Rustig, ligging is perfek en die staproete was uit die boonste rakke.

Waarde vir geld. Rus vir die siel. Voetslaan was perfek. Net jammer oor geen sein en data opvangs nie.

Anonieme gas - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Pietro V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Pietro V

Vriendelike ontvangs en mooi omgewing.

Die tarief is buitensporig hoog. Die woonstel is onvoldoende binne met ook geen TV nie. Die huisie is baie klein en het ook geen privaatheid nie.

Paula E - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paula E

Amazing!

Nice Russel Hobbs coffee machine!

David D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David D

Great accommodation, great walk, will do it again soon.

See stars.

Bruce V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bruce V

Dit was genot van die bespreking tot die tyd van vertrekking! Puik!

Dankie Anri! Jy is 'n ster!

Hanelize R - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanelize R

Ons het die Kiaat Kothuis geboek en ons was baie beïndruk!

Ons het die Kiaat Kothuis geboek vir 'n naweekwegbreek, en ons was baie beïndruk met die plekkie. Ons het niks kortgekom nie en kon die stilte om die huisie baie geniet. Ons het selfs die klippoeletjies gaan geniet langsaan die huisies en dit was 'n belewenis gewees. Die Saterdag het ons die Bruin-staproete aangepak en het dit baie geniet. Dit is baie mooi daar! Ons kon nie vir 'n beter wegbreek vra vir ons huweliksherdenking nie, en sal beslis Milorho Lodge aanbeveel. Ons kom gou weer!

Yolandi N - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi N

Wonderlike plek!

Wens ons kon langer bly. Het ons verwagtinge oortref. Skoon, netjies en klein details vir jou gemak. Beeldskone natuur.

Thandi M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thandi M

It was a wow time out. Definitely coming back.

The place is beautiful, surrounded by just nature. Their natural pools are amazing. Just a few things though. The area is meant for peace and quiet but the telephone network is very poor and time to time you need to make call to check on the kids and family at home. The other is they do not have TV and we like to follow the news. It was a little bit of a disappointment.

Marelize V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelize V

Stukkie paradys.

Dit was heerlik in die stilte. Selfs die tieners het dit geniet om buite te wees sonder selfone. Die bergstrome om in te swem, die staproetes en die uitsig is ongelooflik. Ons is selfs bederf met vars vrugte van die bome af. Vir iemand wat soek na familietyd is hierdie net die regte plek.

Milorho Lodge se terugvoer

Thank you so much for your awesome review. We thoroughly enjoyed hosting you.

Milorho Lodge
Jennifer M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer M

Mom and daughter getaway.

If you want to escape to a perfect place visit Milhoro Lodge. Beautiful rockpools and waterfalls behind our cottage and also on our hike. The hike was amazing, the nature is spectacular. Cottage was super clean. We enjoyed the peace and quite and will definitely visit again.

Marden S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marden S

Baie lekker. Rustig met baie mooi staproetes.

Staproetes is baie lieflik en mooi uitgelê. Lodge was baie mooi skoon, netjies en goed gestock met kombuisaparate. Het 'n baie lekker tyd gehad.

Forika M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Forika M

Rustigheid.

As jy net wil ontspan is dit die plek. Die rotspoele is baie mooi.

Duane R - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Duane R

Rustig en beeldskoon.

Kampgeriewe was fantasties en baie netjies. pragtige uitkyk vanaf bo-op berg en heerlike stap- en fietsry-roetes

Carlize G - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carlize G

Baie mooi omgewing met 'n netjiese en skoon kamparea.

Ons het die hike en kampeer geniet en selfs in die waterstrome afgegly. Al ons besittings was veilig daar terwyl ons gaan stap het. Die badkamers is skoon met muurproppe ingesluit. Ongelukkig was daar nie by die damesbadkamer warm water nie, maar wel by die mans. Ons sal steeds enige tyd terugkeer indien die geleentheid hom voordoen.

Alma L - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Alma L

Net die regte plek om jou batterye te laai. Skoon, netjies en rustig. Ek sal beslis terug gaan.

Sien sterre.

Mokhele M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mokhele M

It was a wonderful stay, the rock pool was out of this world, divine!

We appreciate the cleanliness of the unit, the staff was kind and accommodating. Please find the rock pool guys and connect with nature, whoever will visit the lodge. It is lamentable that nobody these days lives on Earth, we all live in our small little world (Facebook, internet,). Also if you will do the longer 12 km trail go early and take enough water. Peace and love!

Paul V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Paul V

It is a very nice location with well kept camping spaces and very neat ablution block.

The good: The camp is well located. Not too far from the city. The area in the Magaliesburg is beautiful and the hike has lots of rock pools along the way. The renovated ablution block is a joy to use. The bad: The Magaliesburg is hot, very hot in the summer. There are not many big trees where you can camp or pull your car under. It is in the bushveld. I recommend you bring a Gazebo.

Karmen V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karmen V

Goeie waarde vir geld, mooi skoon en uitstekende diens.

Die huisie was pragtig en ruim. Jy ontspan sodra jy deur Milorho se hekke ry en die waterpoele rotspoele was 'n gunstelling.

Jelandri B - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jelandri B

Romantiese wegbreek saam my man.

Privaat, skoon en beeldskone omgewing. Sal vir seker weer terug gaan.

Greg K - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Greg K

Asemrowend mooi en rustig.

Die wonderlikste bergstroompie wat daar deurvloei, met rotspoele om in te kan swem. Silwerskoon geriewe wat jou laat voel jy's tuis.

Leboné G - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leboné G

Baie rustig en stil met lieflike verblyf.

Ons het die waterpoele die meeste geniet en die rustigheid. Sal graag weer gaan om die staproetes te doen.

Hilda K - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hilda K

Rus vir die siel.

Wonderlike, skoon cottages. Goed toegerus in asemrowende mooi omgewing.

Frank O - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frank O

The Boekenhout chalet and its surrounds was amazing and very well kept.

An amazing place to stay. The peace and quiet lets you find yourself again. The premises and the chalet were well kept. We will go back again.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Die Boekenhout-chalet en die omgewing was lieflike en baie netjies.

'n Lieflike plek om te bly. Die rus en vrede laat toe dat jy jouself weer vind. Die perseel en chalet is netjies. Ons sal weer gaan.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Ronel V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel V

Boekenhout waar ons gebly het definitief die beste aangesien dit privaat is. Amazing!

Die ligging, voël lewe, rock pools, hiking was baie goed. Asemrowend. Stilte was 'n wenner. Kaggel 'n wenner. Ons sal weer hulle besoek. Dankie.

Daniel V - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel V

Fantasties, baie mooi bosveld.

Behulpsame eienaars. Alles wat jou verblyf aangenaam maak. Vol punte vir Miloho Lodge. Dit was baie aangenaam om daar oor te bly ons het dit terdeë geniet. Jammer dit het gereën en kon nie die staproetes verken en swem in die pragtige poele. Naby alle geriewe, naamlik, hotel 3 km, Waterfall Mall 27 km, kroeë en eetplekke. Jy hoef nie weg te gaan om lekker te ontspan nie, daar is genoeg om jou besig te hou en die lewe te geniet. Baie dankie Renee en jou man, julle is fantasties. Hou so aan.

Letesia W - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Letesia W

Plekkie wat weg is van die daaglikse gejaag.

Die feit dat daar geen TV was en geen geraas, het baie rus veroorsaak vir ons. Die kothuis, Kiaat, was baie netjies gewees en skoon. Alles is duidelik met baie sorg gekies. Sal beslis dit vir ander aanbeveel.

Princess M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Princess M

Great place indeed. I can do it all over again.

I had a great time, even our children enjoyed the place.

Elizabeth V - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Elizabeth V

Ons het meer privaatheid verlang, maar daar is baie natuurskoon te vinde op die plaas.

Ons was teleurgesteld in die feit dat ons eenheid met 6 beddens nie losstaande was nie. Ons kon ons bure hoor gesels en die inligting wat tydens ons bespreking gelys was het 'n ander indruk geskep. Daar is egter lekker rotspoele om in te swem en mooi staproetes.

Cobus L - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus L

Geselligheid.

Dit was 'n heerlike en rustige tydjie! Alles was mooi skoon en netjies en regtig waarde vir geld. Baie dankie!

Milorho Lodge se terugvoer

Hi Cobus,

Thank you so much for your valued feedback and kind words.
Much appreciated.

Regards,
Iain and Renee

Milorho Lodge
Ilona D - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilona D

Ek is in vervoering.

Om te kan verdwyn van die stad se gejaag bestaan werklik! Milhoro Lodge het dit bevestig!

Milorho Lodge se terugvoer

Hi Ilona

Thank you for your amazing review, much appreciated.

Iain and I look forward to hosting you again.
Regards,
Renee

Milorho Lodge
Corne P - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne P

Wegbreek duisend!

Lekker kaggelvuur-aande en rustigheid herlaai weer die batterye - sielskos. Dit was so lekker en stil met die mooiste uitsig. Die staproete en rotspoele is prentjiemooi. Ons sal vir seker weer gou weer kom draai.

Milorho Lodge se terugvoer

Thank you for your wonderful feedback Corne. We are really pleased that you relaxed and enjoyed the hikes.
We look forward to hosting you again in the summer.

Kind regards,
Iain and Renée

Milorho Lodge
Karina R - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karina R

Heerlike wegbreek - word beslis aanbeveel.

Pragtige natuurskoon. Professionele staproete met duidelike aanwysings en insiggewende inligting. Baie netjies en skoon! 'n Moet sien! Dankie ons het heerlik gekuier en gerus.

Milorho Lodge se terugvoer

Thank You Karina,

Iain and I really enjoyed hosting you and Jaco. Hope to see you in the summer to enjoy the full benefit of the rock pools.
Kind regards,

Iain and Renee

Milorho Lodge
Jeenesh J - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeenesh J

Treasure of the spiritual world.

Breathtaking, a window to spiritual world. The lodge is surrounded by the beauty of mountains and trees. My kids enjoyed the peace and tranquillity surrounding us.

Milorho Lodge se terugvoer

Thank you Jeenesh. Iain and I thoroughly enjoyed spending time with you and your kids. We look forward to hosting you in the summer so that you can enjoy swimming in the rock pools.

Much love
Iain and Renee

Milorho Lodge
Linda C - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Linda C

Baie rustig en stil.

Heerlik uitgerus. Mooi omgewing en goed toegeruste verblyf. Nie baie mense nie. Goeie resep om uit te rus!

Grant H - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Grant H

Very tranquil.

Lovely hike trail, clean units although short on certain utensils i.e. broom, pots and pans, bath mats etc.

Milorho Lodge se terugvoer

Hi Grant,

Thank you for your valuable feedback. we will rectify the utensils with immediate effect.

Kind regards,
Iain and Renee

Milorho Lodge
Anonieme gas - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deel 24 Rietfontein Plaas, 348JQ, Rustenburg, 0299, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAuNiZrSRq611J3mBuyT96sfO2c1yx8aN9Fvf6aXee6WobuJTq5k?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 73 5 1 5 Portion 24 Farm Rietfontein 348JQ 0299 Noordwes 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.836769532604 27.394906559525

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang