Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Milorho Lodge

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 73 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Shantel V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Waarde vir geld met wonderlike besienswaardighede. Ons het baie lekker gebly, die fotos is presies soos wat Milorho Lodge eenheid gelyk. Die eenheid is baie goed toegerus, ek sal net voorstel dat daar 'n tang is vir die kaggel of braaihout om dit te skuif. Ons was voorsien van hout vir die kaggel met aankoms en dit het wonders gewerk teen die koue. Ons was ook voorsien van 'n kot vir ons babetjie met die mooiste beddegoed. Die eenhede is loopafstand van die rotspoele wat besonders mooi is. Ek sal definitief aanbeveel om by Milorho Lodge te bly en dan die rotspoele te besigtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Earl B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Technology breakaway. Great breakaway from the business of the city.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brigs D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Relaxed and feeling rejuvenated. Milorho Lodge has thought of every need you may have away from home. The cottages are clean and comfortable. Our group stayed in Wild Olive, Red Ivory, and Boekenhout. Wild Olive and Red Ivory have an interleading door if you are a bigger family wanting to stay, but equally private if it's two separate groups. Boekenhout was a short walk away from the other two cottages, a two-sleeper that is also fully equipped for your stay. The owners came to introduce themselves and had upgraded us to a more pleasant stay. Milhoro Lodge is also building Africamp sites, and we were able to take a look at the site, and the standard is high! The views are great, and our next stay will have to be in one of those tents! Opening July 2024!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Renee Shields /
Milorho Lodge
Thank you so much for your awesome review. We thoroughly enjoyed hosting you.

Keneilwe M
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Heaven on earth. Sublime, tranquility, is all I can say. The place is just out of this world. The hiking was my highlight.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mareli S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

A nature-lover, quiet-lover, relax-lover paradise. An altogether perfect weekend away. The cottage has everything you need, and the setting is excellent - you can chill outside on the stoep surrounded by trees and birds, and just shut off entirely. The bedrooms are big and have every luxury required. The cottage is quiet and private, and for hikers, the farm offers a lovely 10km walk down ravines and over hills with expansive views. Highly recommended. Very well priced, too!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lebogang M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

This place is a true gem! Milorho is definitely going to become one of my top lodges to go camping or hiking at! Ian and Renee are absolutely professional and friendly, making your stay at their lodge a memorable one! And the sculpture park. I died and went to heaven!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Samantha W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Rus en vrede. Ons derde keer daar en ons sal oor en oor teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tinyiko M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Perfect getaway. We truly enjoyed the stay. The scenery is beautiful. Value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neels G
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Mei 2024

Baie lekker gebly. Baie goed ingerig.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Hannelie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2024

Milorho Lodge is 'n lekker wegbreek van die stad vir 'n paar dae. Ons het lekker gebly. Ons het lekker geloop op die kort staproete. Ons het lekker geswem in die poele, beslis 'n pluspunt vir Milorho as bestemming. Die beeldepark is pragtig. Dit is lekker stil en rustig. Opvallend is die baie skoenlappers oral in die veld, en die min insekte en ander krieelende diertjies in die huis. Geen slange of skerpioene of ander bytende en steek gediertes teëgekom nie. Voëlgeluide was pragtig, van duiwe tot fisante en baie ander geveerde vriende wat ek nie ken nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Renee Shields / Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 73

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deel 24 Rietfontein Plaas, 348JQ, Rustenburg, 0299, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAuNiZrSRq611J3mBuyT96sfO2c1yx8aN9Fvf6aXee6WobuJTq5k?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 73 5 1 5 Portion 24 Farm Rietfontein 348JQ 0299 Noordwes 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.836769532604 27.394906559525

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang