Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mimosa Gastehuis

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Ronell Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 34 resensies vir Mimosa Gastehuis
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.2/5
Katherine M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Katherine M

A wonderful place to spend a night.

Lovely overnight destination! It isn't close to the highway, so a very peaceful sleep. Very welcoming and pleasant!

Ann V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ann V

Pleasant.

The owner was very friendly and accommodating.

Neil F - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Neil F

A perfect overnight stopover. In a good location from local restaurants.

Our stay over was perfect for what it is. Friendly host and good location. The linen did smell like smoke, but did not bother us too much.

Natalie C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Natalie C

Pleasant and cozy.

Pleasant, cozy and very nice atmosphere. We were there for New Year, and with the other people who were staying there, we all ended up having a braai together and enjoyed it! Very nice.

Werner M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Werner M

Oornag vanaf vakansie bestemming terug huistoe.

Netjies en skoon, parkering was net bietjie klein vir 'n groter voertuig.

Adri S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Adri S

Baie lekker geslaap.

Was baie skoon en netjies. Lekker geslaap.

Jeets G - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jeets G

Clean, with basics in the room.

Nice place. Clean with the basics. Wi-Fi did not work. Good for an overnight stay.

Corrie K - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Corrie K

Redelik onaangenaam verras.

Die verblyf was aanvaarbaar. Geen lugversorging of DStv soos gesê op webtuiste nie. Lugversorging was ook gewaarborg op navraag, maar niks.

Mimosa Gastehuis se terugvoer

Die TV is op Wi-Fi en ons het gewag vir die mense om dit te kom installeer, maar Desember kry mens niks uit niemand nie want almal hou vakansie.

Mimosa Gastehuis
Jana S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Jana S

Skoon, en netjies, maar nie 100% verbruikersvriendelik nie.

Mimosa-gastehuis is skoon, en netjies, en mooi gemeubileerd. Maar die ligging is effe onveilig en word aangedui as 'n ander adres in Colesberg. Daar is nie plek om bagasie te sit of handdoeke op te hang nie, asook nie WiFi nie. Gedeeltes van die kamers is ook dry walls, wat geen privaatheid bied nie.

Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Ilana B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilana B

Aangenaam verras.

Met aankoms was ons vriendelik gegroet en die foto's op die webtuiste doen Mimosa Guest House nie "justice" nie. Dis baie netjies en pragtig!

Michelle L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle L

Pleasant and peaceful.

Perfect place to put your head down and recharge.

Jan Johannes Daniel W - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan Johannes Daniel W

Het dit geniet.

Het die tyd by Mimosa geniet.

Ursula F - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ursula F

Goeie dienslewering en fantastiese ligging.

Die rotstuin rondom die huis het my gefassineer. Was 'n baie rustige omgewing. Kon na Innie Kraal stap vir aandete. Dit was 'n heerlike ete. Die omgewing te voet verken en baie veilig gevoel.

Helena N - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena N

Baie skoon en netjies. Gerieflik en veilig.

Baie lekker gerus na die lang pad. Stil en rustig. Baie veilig in erf parkering.

Chantel D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel D

Was kort, maar lekker.

Sal weer daar oorbly.

Lisenka W - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lisenka W

Gasvry, vriendelik en lekker slaapplek.

Diens was baie goed en mense baie vriendelik. Slaapplekkie was baie gemaklik en bitter mooi badkamer.

Henriette D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Henriette D

Netjies, gerieflik, goeie beddens.

Geen klagtes. Goeie beddens.

Linda D - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Linda D

3-sterre

WiFi was bietjie stadig en die DStv-kanale was min. Andersins baie lekker en warm geslaap.

Judith H - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Judith H

Comfortable and clean.

The accommodation was comfortable and clean. The hostess was very friendly and quick to assist where she could. Poor Wi-Fi connectivity. Unfortunately we could hear our neighbours who were extremely noisy. Our stay was over a weekend when there was a music festival and Colesberg was very full. I would have appreciated it if the hostess has let me know of the festival before booking as I may have stayed over in another town. Had they told me on the day that there was a festival and warned me to order food early from the local restaurants, I would have been better prepared. We had to wait over an hour for food.

Patricia K - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Patricia K

It was okay.

Disappointed in the power failure from 20:30 till next morning.

Dirk D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Dirk D

Basic but not as good as other experiences on the website - where for less you got a lot more.

Room clean, fridge was too small for our meat, we had booked the room with a bigger fridge. Not a train smash as we used the cooler box. Not enough chairs outside for all the residents to sit. Some were broken. We were given the end room which suited us however the numbering field was filled with litter - I suggest sending the wonderful gardener to clean it as that is the first and last thing I saw.

Joacham K - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joacham K

Fantasties.

Personeel baie vriendelik en behulpsaam.

Beverley R - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beverley R

Veilig vir 'n mamma en 2 kids.

Baie gerieflik en alles wat jy nodig het vir goeie rus.

Donovan S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donovan S

See stars.

Great value for money, very clean, neat and tidy.

Ilse H - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Ilse H

Aangename ervaring. Skoon en netjies.

Ons het net een aand oorgeslaap. Dis perfek vir 'n halfway stop tussen Gauteng en die Kaap. Die bed is gemaklik en daar is alles in die kamer wat jy nodig het - yskas, mikrogolf en tee/koffie stasie met 'n ketel. Dis ook 'n plek wat troeteldiere akkommodeer wat natuurlik vir ons 'n pluspunt is.

Jan J - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan J

Baie aangenaam en netjies.

Sal vir seker weer daar tuis gaan.

Mariska O - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska O

Verblyf was heerlik en baie rustig.

Ons as gesin het baie lekker gebly en die atmosfeer was so rustig en kalm. Sal beslis in die toekoms weer gebruik maak van die gastehuis!

Wanda R - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Wanda R

Bevredigend.

Baie netjies en skoon, maar duur as in ag geneem word dat daar nie lugversorging of TV is nie.

Nico L - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nico L

Stylvol, skoon en gerieflik.

Waarde vir geld, vriendelike ontvangs, skoon en veilig. Sal dit enige tyd aanbeveel.

Chris B - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris B

Dit was 'n aangename, gasvrye plattelandse ervaring.

Ons sal Mimosa Gastehuis vir seker aanbeveel. Die prys is baie billik en ons en niks kortgekom nie. Die rustige atmosfeer het uitgestaan asook die behulpsame gasvryheid van die eienares.

Kobus L - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus L

Baie nice en nuut oorgedoen.

Baie nice nuut oorgedoen, sementvloer en elkeen eie badkamer.

Tersia S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersia S

Amazing plekkie om te rus na 'n lang rit.

Netjiese kamer en skoon badkamer met yskas, koffie- en teemaakgeriewe. Veilige parkering en baie vriendelike gasvrou. Baie troeteldier vriendelik met groot grasperk vir ons vier-voetige kinders om ook lekker bene te rek.

Amanda R - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda R

Heerlike skoon kamer met vars beddegoed en 'n lekker bed!

Dit is 'n heerlike gerieflike stop tussen Kaapstad en Johannesburg en ons het in beide rigtings hier oorgeslaap. Die eienaar is 'n baie vriendelik en hulpvaardige dame wat werklik omgee vir haar gaste. Tydens ons eerste nag se verblyf was daar vreeslik baie miere en muskiete en ons het dit aan Ronel genoem. Sy het dadelik aandag gegee daaraan en met ons terugkoms was die probleem opgelos. Die kamers is baie basies, maar skoon en ruim. Bed en beddegoed is werklik van goeie gehalte en spierwit skoon! Daar was koffie, melk en suiker beskikbaar en natuurlik 'n ketel. Die kassie waarop die mikrogolf, ketel, bekers, glase ens. staan is bietjie klein as mens iets (bv. broodjies) wil maak en daar is nie 'n alternatiewe area om daarvoor te gebruik nie. Daar was 'n losstaande waaier in die kamer maar in die erge hitte is dit dalk bietjie te min en ons beveel lugversorging of 'n sterk dakwaaier aan (laasgenoemde sal sommer die baie muskiete ook wegwaai). Verder is 'n yskassie beslis 'n moet vir so 'n kamer aangesien mens veral in die somer darem 'n koue water sal wil hê. Indien jy langer as een nag oorbly is dit onmoontlik om bv. melk vars te hou. Buiten die gordyne wat nie netjies hang in die eerste kamer nie, is die kamers smaakvol. Miskien sal bietjie donkerder gordyne ook help met die hitte en veral vir mense wat dalk bietjie later sou wou slaap. Vir ons was dit reg aangesien ons net een nag op 'n slag oorgeslaap het en vroeg wou opstaan. Veilige parkering is beskikbaar agter geslote hekke en baie naby aan die kamers. Ek sal Mimosa Gastehuis beslis aanbeveel vir ons gewone reisigers wat net eintlik 'n skoon en lekker bed soek vir die een nag se oorslaap. Dis beslis nie 'n vakansie bestemming nie, maar baie beslis waarde vir geld.

Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: D'Urban Row 41, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfd7c16715a5eb4f74642cc00e3d1c78619cc87e0432c7f8ea7f1cbeb1f3f9ec6d6833ffbe7683cf7b9a7b1b5e8fe56c0780e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 34 5 1 5 41 D' Urban Row Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 16:00-22:00 09:00 -30.716605484527 25.097995913075

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang