Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mimosa Gastehuis

Gastehuis

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
3.8
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.4
Veiligheid
4.3
Katherine M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

A wonderful place to spend a night. Lovely overnight destination! It isn't close to the highway, so a very peaceful sleep. Very welcoming and pleasant!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ann V
1 nag
4.6
Apr 2024

Pleasant. The owner was very friendly and accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neil F
1 nag Gesin met klein kinders
4.2
Des 2023

A perfect overnight stopover. In a good location from local restaurants. Our stay over was perfect for what it is. Friendly host and good location. The linen did smell like smoke, but did not bother us too much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Natalie C
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2024

Pleasant and cozy. Pleasant, cozy and very nice atmosphere. We were there for New Year, and with the other people who were staying there, we all ended up having a braai together and enjoyed it! Very nice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Werner M
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Des 2023

Oornag vanaf vakansie bestemming terug huistoe. Netjies en skoon, parkering was net bietjie klein vir 'n groter voertuig.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Adri S
1 nag Gesin met tieners
2.6
Mrt 2024

Baie lekker geslaap. Was baie skoon en netjies. Lekker geslaap.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
4.0

Jeets G
1 nag Gesin met tieners
4.0
Jan 2023

Clean, with basics in the room. Nice place. Clean with the basics. Wi-Fi did not work. Good for an overnight stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Corrie K
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Jan 2023

Redelik onaangenaam verras. Die verblyf was aanvaarbaar. Geen lugversorging of DStv soos gesê op webtuiste nie. Lugversorging was ook gewaarborg op navraag, maar niks.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Ronell
Mimosa Gastehuis
Die TV is op Wi-Fi en ons het gewag vir die mense om dit te kom installeer, maar Desember kry mens niks uit niemand nie want almal hou vakansie.

Jana S
1 nag Saam met lewensmaat
2.8
Jan 2023

Skoon, en netjies, maar nie 100% verbruikersvriendelik nie. Mimosa-gastehuis is skoon, en netjies, en mooi gemeubileerd. Maar die ligging is effe onveilig en word aangedui as 'n ander adres in Colesberg. Daar is nie plek om bagasie te sit of handdoeke op te hang nie, asook nie WiFi nie. Gedeeltes van die kamers is ook dry walls, wat geen privaatheid bied nie.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
2.2
Des 2023

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Ronell Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: D'Urban Row 41, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfd7c16715a5eb4f74642cc00e3d1c78619cc87e0432c7f8ea7f1cbeb1f3f9ec6d6833ffbe7683cf7b9a7b1b5e8fe56c0780e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 34 5 1 5 41 D' Urban Row Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 16:00-22:00 09:00 -30.716605484527 25.097995913075

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang