- Kapasiteit: 42 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kerkstraat 19, Montagu, 6720, Wes-Kaap
- Vanaf R1 424 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Mimosa Lodge is in Montagu geleë, 'n area wat bekend is vir sy warmwaterbronne en skouspelagtige berge. Dis die ideale oornagplek op die pragtige roete tussen Kaapstad, Oudtshoorn en die Tuinroete.
Die hoofgebou dateer uit 1859 en is versigt opgeknap op die ouwêreldse bekoorlikheid met moderne luukshede te kombineer.Verblyf word in 7 klassieke kamers, 6 tuinsuites, 2 woonstelle en die Orhcard-suite aangebied. Al die kamer het gemaklike beddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad, en gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike sitarea met 'n TV. Elke suite het 'n stoep of 'n balkon.
Mimosa is 'n bekroonde restaurant en is bekend vir wonderlike fynproewersdisse. Bernard Hess is die eienaar en sjef, en fokus daarop om plaaslike, vars produkte te gebruik. Die meeste groente en kruie word in die tuine op die perseel gekweek.
Akitwiteite in die omgewing sluit voëlkyk en stap in.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Wynkelder
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Wynproe
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Duits
- Switsers
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Diners-kaart
- Kontant
- Forex
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Fida Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 32
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- Kerkstraat 19, Montagu, 6720, Wes-Kaap
- Gaste dink Mimosa Lodge het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Montagu Kaapse Wynlande Wes-Kaap
- Kapasiteit: 42 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kerkstraat 19, Montagu, 6720, Wes-Kaap