Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mimosa Lodge

Gastehuis
  • Kapasiteit: 42 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 19, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 866 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Mimosa Lodge is in Montagu geleë, 'n area wat bekend is vir sy warmwaterbronne en skouspelagtige berge. Dis die ideale oornagplek op die pragtige roete tussen Kaapstad, Oudtshoorn en die Tuinroete.

Die hoofgebou dateer uit 1859 en is versigt opgeknap op die ouwêreldse bekoorlikheid met moderne luukshede te kombineer.Verblyf word in 7 klassieke kamers, 6 tuinsuites, 2 woonstelle en die Orhcard-suite aangebied. Al die kamer het gemaklike beddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad, en gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike sitarea met 'n TV. Elke suite het 'n stoep of 'n balkon.

Mimosa is 'n bekroonde restaurant en is bekend vir wonderlike fynproewersdisse. Bernard Hess is die eienaar en sjef, en fokus daarop om plaaslike, vars produkte te gebruik. Die meeste groente en kruie word in die tuine op die perseel gekweek.

Akitwiteite in die omgewing sluit voëlkyk en stap in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Wynproe
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits
  • Switsers

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.4
Wat gaste dink
Arina V
5.0
Die diens was van hoogstaande gehalte en die kos heerlik. Ons het heerlik gebly in die karaktervolle gebou in die skadu van die mooi kerk.
Aug 2024
Leon W
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gebly en die oornag en restaurant geniet. Ons het die oornag baie geniet en die restaurant is hoogs aan te beveel.
Aug 2024
Louis V
Besigheidsreis
5.0
Fantasties, sal definitief aanbeveel. Ek het baie lekker gebly, die toeganklikheid, vriendelikheid van personeel, uitstaande kos, alles was perfek. Ba...
Sien meer
Mrt 2024
Thea V
Gesin met tieners
5.0
Baie lekker gekuier. Ons het baie lekker gebly. Dit is 'n baie mooi lodge en ons kamers by die kombuis area het dit lekker ruim gemaak. Die personeel ...
Sien meer
Jan 2024
Stina B
Saam met lewensmaat
5.0
Die ekstra myl wat Mimosa stap, maak die plek besonders. Baie lekker gebly.
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Fida Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • Kerkstraat 19, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Gaste dink Mimosa Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 866
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 866
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 42 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 19, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA60aa5ae7819fe96777eaa0535d0791ba2e1fd28c572c51fb3cc183ec05a8de9ff5175a53c4700d8ca938708c332ea6617c72?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 866 per nag, vir 2 mense 34 5 1 5 19 Church Street Montagu 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.787792573807 20.119163990021

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang