Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mind-Body-Soul

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Ongelooflik

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Adele F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Verskriklik lekker. Ons het baie lekker gebly. Baie netjiese en skoon verblyf. Sal definitief weer besoek en vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andre
Mind-Body-Soul
Dankie, julle is enige tyd hartlik welkom.

Chris G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Baie aangename verblyf. Baie aangename en gasvrye ontvangs deur Andre. Hy is 'n uitstekende gasheer. Ons het heerlik gekuier en gesels en het 'n heerlike ontbyt geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marina V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Goeie gasvryheid, lekker gekuier en baie veilig en tuis gevoel. Dankie vir Andre vir sy gasvryheid, en vir die rustigheid van die plek. Sal definitief weer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andre
Mind-Body-Soul
Julle sal altyd welkom wees.

Stefan W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Best location and host. Amazing host that made us feel at home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marthie J
1 nag
5.0
Sep 2024

Gemaklik, het aan al die vereistes voldoen. Gerieflike verblyf. Baie behulpsame en gasvrye eienaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andre
Mind-Body-Soul
Dankie Marthie vir jou bemoedigende terugvoering. Bly om julle te leer ken het. Groete en blessings.

Albert A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Baie aangenaam en 'n vriendelike ontvangs. Baie mooi plekkie in 'n lieflike veiligheidskompleks.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andre
Mind-Body-Soul
Dankie vir die bemoedigende en positiewe terugvoering. Don’t be strangers. Vriendelike groete

Kirstin K
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Fantastic place. I'll visit any time again, work or pleasure. I have visited three times before. Really, really a great place to stay. I love the hospitality, homeliness, the fireplace, the people visiting. It is close to amenities - shopping centres, nature reserves, highways, etc. WiFi and electricity were not a problem. I could work when needed. One of the best parts is security. You can go for a walk any time of the day.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andre
Mind-Body-Soul
Dankie, Kirstin. Sien uit daarna as jy weer in Oktober kom. Jy is altyd welkom.

Alrika V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Rustig, gemaklik, gesellig! Pragtige kamer & verwelkomende gasheer. Uitmuntende kommunikasie ontvang vanaf gasheer. Die ontbyt is uit die boonste rakke! Ons sal beslis enige tyd weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andre
Mind-Body-Soul
Dankie Alrika. Don't be strangers... Julle is enige tyd welkom Andre

Retha H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Rustig en gasvry. Ons het tuis gevoel van die oomblik wat ons ingestap het. Die gasheer is 'n wonderlike persoon en alles wat ons nodig gehad het, was tot ons beskikking.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andre
Mind-Body-Soul
Dankie vir die mooi woorde. Beste wense Andre

Wilma B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Puik. Het baie lekker gebly en die gasvryheid en geselsies van die gasheer geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andre
Mind-Body-Soul
Dankie Wilma, dit was heerlik om jou hier te hê. Sterkte en alles wat mooi is.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Andre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R750
R 750 R 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
R 750 R 600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 3
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Lazy Cisticola-singel 101, Featherbrooke Landgoed, Krugersdorp, 1746, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc9856c5ce36f84b6c761f135998fe21db2de025e01673b5a1fa560f01c9bff514652987a32075db01b9390d4088eed6940cc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R600 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 101 Lazy Cisticola Crescent Featherbrooke Estate 1746 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -26.0731078 27.8368359

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang