Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mind-Body-Soul

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Ongelooflik

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Albert A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Baie aangenaam en 'n vriendelike ontvangs. Baie mooi plekkie in 'n lieflike veiligheidskompleks.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andre
Mind-Body-Soul
Dankie vir die bemoedigende en positiewe terugvoering. Don’t be strangers. Vriendelike groete

Kirstin K
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Fantastic place. I'll visit any time again, work or pleasure. I have visited three times before. Really, really a great place to stay. I love the hospitality, homeliness, the fireplace, the people visiting. It is close to amenities - shopping centres, nature reserves, highways, etc. WiFi and electricity were not a problem. I could work when needed. One of the best parts is security. You can go for a walk any time of the day.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andre
Mind-Body-Soul
Dankie, Kirstin. Sien uit daarna as jy weer in Oktober kom. Jy is altyd welkom.

Alrika V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Rustig, gemaklik, gesellig! Pragtige kamer & verwelkomende gasheer. Uitmuntende kommunikasie ontvang vanaf gasheer. Die ontbyt is uit die boonste rakke! Ons sal beslis enige tyd weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andre
Mind-Body-Soul
Dankie Alrika. Don't be strangers... Julle is enige tyd welkom Andre

Retha H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Rustig en gasvry. Ons het tuis gevoel van die oomblik wat ons ingestap het. Die gasheer is 'n wonderlike persoon en alles wat ons nodig gehad het, was tot ons beskikking.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andre
Mind-Body-Soul
Dankie vir die mooi woorde. Beste wense Andre

Wilma B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Puik. Het baie lekker gebly en die gasvryheid en geselsies van die gasheer geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andre
Mind-Body-Soul
Dankie Wilma, dit was heerlik om jou hier te hê. Sterkte en alles wat mooi is.

Janita V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Baie netjies, alles wat nodig is. Lekker gebly en sal enige tyd weer. Fantastiese gasvrye en baie netjiese verblyf. Wat 'n gastehuis moet wees en nog meer. Eienaar gaan uit sy pad om alles mooi en gerieflik te maak. Reg langs Silverstar Casino, naby alles, veilige kompleks.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mitch W
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2024

Goeie waarde vir geld. Netjies, veilig en verwelkomend. Andre was 'n uitstekende gasheer en die kamer was baie netjies (en 'n uitstekende bed - net reg vir 'n moeë liggaam). Die veiligheid in die kompleks is ook baie goed, so jy kan met 'n geruste hart gaan slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Awesome. Uitstekende gastehuis. Was bederf van begin tot einde. Baie netjies en mooi. Beste gastehuis waar ons nog gebly het. Sal beslis aanbeveel vir toekomstige reisigers. Dankie vir alles, sal beslis weer daar oor bly. God seën.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andre
Mind-Body-Soul
Julle het soos ou vriende gevoel. Dit was heerlik om julle te ontvang. My huis sal altyd oopstaan vir gaste soos julle.

Charne B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Comfortable and welcoming. The owner is very friendly and welcoming. You feel at ease and comfortable when you are there. Would recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andre
Mind-Body-Soul
Baie dankie vir julle goeie resensie. Julle is altyd welkom en wonderlike gaste om te ontvang. Groete

Tania D
1 nag
5.0
Jun 2023

Manjifiek met 'n perfekte retreat-kwaliteit in 'n besige stad. Ek is soos 'n koningshuis-afgevaardigde ontvang en bederf. 'n Mens kan verslaaf raak daaraan! My enigste spyt is dat ek nie hierdie keer vir 'n langer tydperk kon bespreek nie. 'n Volgende kuier om die bederf weer te kom geniet en die mooi omgewing beter te verken, is nou my prioriteit! Spyseniering is puik. Dié gasheer lees sy gaste se behoeftes 100% reg. Die naam Mind-Body-Soul is geensins oordrewe nie; elke aspek van 'n gas se menswees word hier in berekening gebring. Ek het nie geweet daar is sulke juwele in Suid-Afrika nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Andre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R750
R750 R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
R750 R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 3
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Lazy Cisticola-singel 101, Featherbrooke Landgoed, Krugersdorp, 1746, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc9856c5ce36f84b6c761f135998fe21db2de025e01673b5a1fa560f01c9bff514652987a32075db01b9390d4088eed6940cc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R600 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 101 Lazy Cisticola Crescent Featherbrooke Estate 1746 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -26.0731078 27.8368359

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang