Minerva Road 21
Kry 20% af. Geldig vir verblyf vanaf 9 Sep 2024 tot 31 Jan 2025.
- Kapasiteit: 8 persone
- Geen kinders onder 7
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Minerva-weg Suid 21, Ballito, Dolfynkus, 4399, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R5 722R4 578 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Minerva Road 21 is in Ballito, KwaZulu-Natal geleë en is 'n bekoorlike dubbelverdieping-selfsorghuis sowat 1 km vanaf Willards se hoofstrand. Dit is ideaal vir 'n onvergeetlike gesinsvakansie.
Dié huis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers in die hoofhuis, asook 'n bykomende woonstel met slaapplek vir 2 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, lugversorging, en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede en derde slaapkamers het elk lugversorging, 'n koningingrootte-bed en gaste deel 'n aparte badkamer met 'n stort. Die oopplan-woonstel het 'n koningingrootte-bed en gemaklike sitplek. Geriewe in die kamer sluit lugversorging, 'n TV en 'n yskas in. Die en suite-badkamer het 'n stort.
Die oopplan-leefarea spog met 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix. WiFi is beskikbaar. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, broodrooster, ketel, eetgerei, breekware, wasmasjien, skottelgoedwasser en 'n tuimeldroër toegerus. Langs die kombuis is 'n eetarea.
Daar is 'n balkon met 'n see-uitsig en 'n swembad op die houtstoep. Neem asb. kennis dat die swembad nie 'n net op het nie en dat daar nie 'n braai of handrelings op die stoep is nie. Gaste het toegang tot 3 oop, veilige parkeerplekke agter 'n afstandbeheerde hek. Hierdie huis is troeteldiervriendelike vir 2 klein hondjies, maar dit moet eers goedgekeur word. Let asb. dat daar 'n houtskoolbraai is.
Plaaslike besienswaardighede sluit ongerepte strande, winkelsentrums en restaurante in en is maklik bereikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Agter Elektriese Hek
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Ballito
Accommodation ...
Eiendomme 100+
Resensies 128
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Minerva-weg Suid 21, Ballito, Dolfynkus, 4399, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Ballito Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 8 mense
- Geen kinders onder 7
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Minerva-weg Suid 21, Ballito, Dolfynkus, 4399, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang