Mini Studio @ Surya
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R43, Surya Estate 213, Baardskeerdersbos, 7271, Wes-Kaap
- Vanaf R900 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Mini Studio @ Surya is 'n selfsorg-eenheid op 'n pragtige plaas aan die buitewyke van Baardskeerdersbos en bied ontspannende en gerieflike verblyf aan 'n paartjie of 'n klein gesin.
Die eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-uitleg met 'n slaaparea en 'n kombuisie. Die slaaparea het 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort. WiFi is beskikbaar.
Die kombuisie is met 'n yskassie, tweeplaatstoof, broodrooster en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Buite is daar 'n stoep met 'n uitsig oor die natuurlike omgewing en 'n vuurput. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Mini Studio @ Surya is heeltemal onafhanklik van die nasionale kragnetwerk en bied 'n heerlike wegbreek buite die stadsgedruis.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Nina Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 4
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- R43, Surya Estate 213, Baardskeerdersbos, 7271, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R43, Surya Estate 213, Baardskeerdersbos, 7271, Wes-Kaap