Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mini Suits

Selfsorg
Spesiale Aanbod 14% af

Bly 7 nagte en betaal slegs vir 6. Geldig vir verblyf vanaf 29 Apr 2024 tot 1 Nov 2024.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 66 on Fairways, Fairview Golf Estate, Eenheid 28, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 350 R1 157 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Mini Suits is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel wat in 'n kompleks op die Fairview Gholflandgoed in Gordonsbaai geleë is, en is ideaal vir 'n gesin of groep vriende.

Dié woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers wat elk met 'n dubbelbed ingerig is, en deel die gebruik van 1 badkamer met 'n bad, instapstort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, en beskik oor 'n sentraal geleë ontbyt-eiland met stoele. Dit maak die sitkamer oop wat gemeubileer is met gemaklike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die sitkamer lei na 'n balkon met 'n ingeboude braai wat spog met 'n uitsig oor die een kant van die gholfbaan. Veilige parkeerplek word aan gaste op die perseel gebied.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Toiletware

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 5 resensies vir Mini Suits
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Thando Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 66 on Fairways, Fairview Golf Estate, Eenheid 28, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Mini Suits het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 350
R1 350 R1 157
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 350
R1 350 R1 157
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 66 on Fairways, Fairview Golf Estate, Eenheid 28, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA68501323c559c25f8a9edfb7622366f83f82f89c9684d9ef4078e51ff30e7aacd34bee060b92f9fb066649e3ca39aa9d9514?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 350 nouVanaf R1 157 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 66 on Fairways Fairview Golf Estate, Unit 28 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.137114189452 18.868914892065

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang