Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

MINT Express Melrose View

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 148 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Junction-weg 9, Bramley, Johannesburg, 2090, Gauteng
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

MINT Express Melrose View is in Bramley naby Melrose Arch geleë en is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.

Verblyf word in moderne en smaakvol versierde standaardkamers, kamers met spesiale bystand en deluxe-suites aangebied. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak, baie kasspasie en 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolfoond, ketel en broodrooster. Daar is ook 'n TV met Netflix, onbeperkte WiFi, 'n multi-kragpunt met 'n USB-koppelpunt en 'n 2- en 3-puntkragprop, lugversorging, komplimentêre koffie en tee en donker gordyne.

Die Freshh Café op die perseel bedien ontbyt, laat-ontbyt, middagete en vroeë aandete.

'n Wasgoeddiens kan gereël word. Die portierdiens kan ander dienste soos inkopies en 'n pos- of koerierdiens teen 'n ekstra koste reël. Daar is baie parkeerplek.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Nagportier
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
3.9
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Ugan P
Besigheidsreis
5.0
Great location, nice hotel. Rooms facing the main road experience very noisy conditions. Otherwise all good.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2023
Zama Z
Saam met lewensmaat
5.0
Beautiful stay. We had a nice overnight stay, the room didn't have a fan as stated but that was ok other than that it was a cute room. ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2022
Riaan H
Saam met lewensmaat
5.0
Baie netjies en skoon. Kan met vrymoedigheid die MINT aanbeveel. Ons sal beslis weer teruggaan. Alles netjies en skoon, veilig en geniet die restauran...
Sien meer
Aug 2022
Sinelizwi N
Saam met lewensmaat
4.8
Great stay. Definitely booking again. Clean and amazing!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2022
Jo-ann B
4.6
Gemaklik Mint het met aankoms nie van my bespreking geweet nie en eers na ek die webtuiste gekontak het vir hulp, het hul plan gemaak om my kamer te v...
Sien meer
Jul 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Letticia Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 34

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Junction-weg 9, Bramley, Johannesburg, 2090, Gauteng
  • Gaste dink MINT Express Melrose View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 148 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Junction-weg 9, Bramley, Johannesburg, 2090, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA37037ee8aa62a07d5589f115afbbcd781bda0e4537865a69b869bf65668af1dd241e1cac01085242ab485e09bcd7fc6ba3ab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 9 Junction Road Bramley 2090 Gauteng 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -26.127308835291 28.074013107969

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang