Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

MINT Guesthouse (B&B)

B&B
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klercklaan 120, Brandwag, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R690 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

MINT Guesthouse (B&B) is in Bloemfontein geleë en bied bekoorlike B&B- en selfsorgverblyf en is die ideale toevlugsoord vir gesinne, vriende en sakereisigers.

Dié lieflike gastehuis bied slaapplek aan tussen 2 tot 4 gaste in 5 aparte slaapkamers. Die kamers het elk gemaklike beddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad of slegs 'n stort.

Elkeen van die kamers het 'n TV, WiFi en koffie- en teemaakgeriewe. Drie van die kamers het 'n privaat kombuisie wat met 'n yskas-vrieskas en 'n mikrogolfoond toegerus is. Die buitelugruimtes het sitareas en braaigeriewe. Die verblyf het elektriese heining en oorgenoeg parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

MINT Guesthouse (B&B) is naby plaaslike winkels en restaurante en is 'n uitstekende beginpunt vir gaste wat die stad en omgewing wil verken.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Ligging

  • Klercklaan 120, Brandwag, 9301, Vrystaat
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R690
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R690
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klercklaan 120, Brandwag, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA136eae9871543ff051e33bd58b9eaf97f43232f416652dcb2d1e1be7a1fd2f1127219d5f40f0d3fc47b9d1eb7cf280691469?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag (plek vir 2) 120 Klerck Lane Brandwag 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.102901 26.202202

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang