MINT Hotel 84 on Katherine
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.2/5
Letticia Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 34
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Segran M - Jul 2024
Algehele gradering
Excellent hotel in a viby area close to Sandton City.
Corli H - Mrt 2024
Algehele gradering
Alles wat jy nodig het teen goeie tarief.
Bc A - Okt 2023
Algehele gradering
Everything was fine and all my expectations were met.
MINT Hotel 84 on Katherine se terugvoer
Thank you for sharing your wonderful review with us. We are thrilled to hear that you had an excellent experience during your stay. It is always our goal to provide our guests with the best possible experience and we are delighted to know that we were able to meet your expectations. In future you may arrange for a late check out at R100 per hour, however we don't allow late check outs on weekends.
We look forward to welcoming you back soon for another memorable stay.
Your Host Lerato & The MINT Team
Confidence M - Jan 2024
Algehele gradering
Not bad.
Lees meerMuriel E - Aug 2023
Algehele gradering
This was really value for my money.
Christo V - Des 2023
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld.
Mercia D - Des 2023
Algehele gradering
Great - thank you.
Niki V - Apr 2022
Algehele gradering
Staf was baie vriendelik en behulpsaam. Altyd daar om te help.
Jacques B - Nov 2022
Algehele gradering
Wat ons verwag het.
MINT Hotel 84 on Katherine se terugvoer
Goeie Middag Jacques, baie dankie vir u truegvoer. Ons is so bly om te lees dat ons u gemaklik kon laat voel en dat u als geniet het. Ons hoop om u binne kort weer te sien. Jou gasheer Chantelle & Die MINT Span.
Teresa F - Aug 2022
Algehele gradering
Bietjie "bumpy" weggespring, maar het lekker gebly.
Lees meerAnonieme gas - Feb 2022
Algehele gradering
Mari D - Okt 2021
Algehele gradering
Baie skoon en netjiese moderne hotel.
Theunissen F - Okt 2021
Algehele gradering
Lekker rustig met geen geraas nie. Inklok was super-doeltreffend!
Heidi D - Nov 2021
Algehele gradering
Slegs oornag.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 376 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Katherine-straat 84, Sandown, Sandton, 2130, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang