Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mirabel Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 76 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Anonieme gas
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rose
Mirabel Guesthouse
Thank you for the review. Thank you Rose

Cornelia D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Unieke, pragtige tuiste wat parts saamvat in een huis! Maklik en lekker! Geen moeite, in en uit met gemak, dit geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rose
Mirabel Guesthouse
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Hoop om u gou weer by Mirabel Gastehuis te sien. Groete, Rose

Anton B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

It was "lekker". It was lovely, but the unit is warm. There are two fans in the room, but no aircon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rose
Mirabel Guesthouse
Dear Anton Thank you for the review. It's always nice to receive feedback from our guests. The power supply to the premises is maxed, that's why we only have 1 unit with an air-conditioner at the moment. We do recommend booking that unit in the future, it is mentioned in the descriptions which unit has the air-conditioner. Thank you, Rose

Kotie V
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Perfek vir 'n wegbreek. Baie netjiese gastehuis. Ruim eenheid en baie smaakvol. Toegerus met alles wat nodig is. Kan hulle met groot vrymoedigheid aanbeveel. Geen krag- en waterprobleme gehad nie. Groot bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rose
Mirabel Guesthouse
Baie dankie vir jou terugvoer, Kotie. Hoop om julle gou weer by Mirabel te sien. Groete, Rose

Rasepalo K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Excellent. Superb and a place to be.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rose
Mirabel Guesthouse
Thank you for the review, we do appreciate it.

Annali L
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2024

Baie lekker bed. Lekker rustige atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Rose
Mirabel Guesthouse
Baie dankie vir jou terugvoer Annali. Hoop om julle gou weer by Mirabel te sien. Groete, Rose

Pierre D
1 nag
4.6
Jul 2024

Comfortable. Pleasurable, easy come and go stay. Convenient, close to town.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Rose
Mirabel Guesthouse
Thank you for the review. Thank you.

Delene S
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2024

Mirabel is darem nie misrabel nie. As jy jou badkeps onthou het (want die stortwater spuit die hele wereld vol) en jy lig die toilethandvatsel op, sal jy lekker bly by Mirabel. Dekor is mooi en alles skoon en netjies.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Rose
Mirabel Guesthouse
Baie dankie vir die terugvoer. Die stortkop is vervang en alles nou weer in orde met die stort. Baie dankie.

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
1.8
Mei 2024

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0
Rose
Mirabel Guesthouse
Goeie dag Phillip Dit is vir my sleg om te hoor jou verblyf by Mirabel onaangenaam was en ek vra omverskoning daarvoor. Ek maak dadelik werk daarvan. Groete Rose

Izel C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Lekker. Oulike 'rustic' plekkie. Mal oor al die oudhede in die gastehuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rose
Mirabel Guesthouse
Baie dankie vir die terugvoer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Rose Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 76

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf R980
R980 R686
per nag, vir 2 mense
Vanaf R980
R980 R686
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Villiersstraat 5, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2ac37357f9cfb27e83a06a8ac2a0345dc6f826690c64eeb9ad7283e00461e85e7346ec67f4c79b578f2d8025d56d3e954685?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R980 nouVanaf R686 per nag, vir 2 mense 76 5 1 5 5 De Villiers Street Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -26.896607409436 27.453537253967

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang