Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mirabel Guesthouse

Gastehuis
Langtermynverblyf-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Villiersstraat 5, Parys, 9585, Vrystaat
  • Vanaf R1 100 R770 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Mirabel Guesthouse is 'n ou huis met houtvloere en baie karakter. Dié snoesige atmosfeer word geskep deur 'n unieke styl en persoonlike aandag. Mirabel Guesthouse is naby aan die stadskern en die Vaalrivier met heelwat doendinge en besienswaardighede. Besoekers kan in Parys rondloop en hulself verloor in al die antiekwinkels, kunsgalerye en geskenkwinkeltjies.

Die gastehuis het 3 knus gaste-suites met en suite-badkamers. DStv is in kamer 1, 4 en 5 beskikbaar. Elke suite het koffie- en teemaakgeriewe, 'n waaier of 'n verwarmer. Die linne is spierwit en van die hoogste gehalte. Veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar.

Die gastehuis kan as geheel bespreek word vir selfsorg en het plek vir 12 gaste. Daar is ook 'n braai-area beskikbaar.

Die gastehuis het sonkrag en 'n omsetterstelsel. Die tuinkamers gebruik 'n gasgeiser.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 81 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Anton N
Saam met lewensmaat
5.0
Kunstig versier, mooi tuin, stil buurt, loopafstand van dorp. Gastehuis is in stil deel van dorp, maar naby aan winkels in hoofstraat. Kon lekker te v...
Sien meer
Nov 2024
Zelda B
Saam met lewensmaat
5.0
Mirabel is 'n absolute juweel! Ons sal beslis weer daar bespreek. Ons het vrek lekker gebly. Baie netjies en skoon met die vriendelikste gasvrou en we...
Sien meer
Nov 2024
Alwyn S
Gesin met klein kinders
5.0
Baie goeie ligging en waarde vir geld. Die kamer was lekker groot en die bed gemaklik. Ons het baie lekker gespeel in die tuin met ons klein seun en o...
Sien meer
Okt 2024
Cornel V
Saam met lewensmaat
5.0
Was 'n aangename tydjie. Ek het baie goeie diens ontvang. Die stort was so vreeslik groot en gemaklik. (Sal so een by die huis wou hê) Ek sal dit aanb...
Sien meer
Okt 2024
Cornelia D
Saam met lewensmaat
5.0
Unieke, pragtige tuiste wat parts saamvat in een huis! Maklik en lekker! Geen moeite, in en uit met gemak, dit geniet!
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Rose Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 81

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • De Villiersstraat 5, Parys, 9585, Vrystaat
  • Gaste dink Mirabel Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 100
R 1 100 R 770
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 100
R 1 100 R 770
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Villiersstraat 5, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2ac37357f9cfb27e83a06a8ac2a0345dc6f826690c64eeb9ad7283e00461e85e7346ec67f4c79b578f2d8025d56d3e954685?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R770 per nag, vir 2 mense 81 5 1 5 5 De Villiers Street Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -26.896607409436 27.453537253967

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang