Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Miracle Mountain Farm Cottage

Selfsorg
Blits-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf voor 30 April 2025. Bespreekbaar tot 4 Mrt 2025

Tyd oor om te bespreek
13
Dae
1
Ure
42
Min
36
Sek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die D156, Miracle Mountain 38, Howick, 3290, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R3 500 R2 450 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Die ruim Miracle Mountain Farm Cottage geniet pragtige uitsigte oor die Middellande en bied selfsorgverblyf vir tot 6 mense.

Die huis word omring deur 'n woud van kougombome en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis, 'n sitkamer en eetarea, en maak oop op 'n onderdakstoep wat oor die omgewing uitkyk. Een van die slaapkamers is ingerig met 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die derde slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, en vir gerief word linne en badhanddoeke voorsien. Een van die badkamers is toegerus met 'n bad, en die ander 2 badkamers het elk 'n instapstort.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, 'n skottelgoedwasser, 'n wasmasjien, asook tee- en koffiemaakgeriewe, en etes kan by die etenstafel geniet word.

Gaste kan ontspan in die knus sitkamer wat toegerus is met 'n TV met sekere DStv-kanale, en Netflix, en oopmaak op die patio. Braaigeriewe en parkeerplek is beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 4 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Joanne Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 3

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Langs die D156, Miracle Mountain 38, Howick, 3290, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Miracle Mountain Farm Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 500
R 3 500 R 2 450
per nag, vir 6 mense
Vanaf R3 500
R 3 500 R 2 450
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die D156, Miracle Mountain 38, Howick, 3290, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA86ea70499587884947d0aff39488b498f5e01a2bb91f906795e71b178e04ba3494339e8b8dfaf8b795c5e857aef325c17e69?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 500 nouVanaf R2 450 per nag, vir 6 mense 3 5 1 5 Off D156 Miracle Mountain 38 3290 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -29.540242414619 30.073718702716

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang