Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mirage Toeriste Kamers

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 155 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Karen K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Lekker geslaap. Ja, dankie, als was 100%.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sophia H
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Baie vriendelike gasheer/vrou. Baie lekker, sal weer gebruikmaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chante N
1 nag
5.0
Des 2024

Value for money. The guesthouse is clean and neat. The owners are nice and welcoming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marelize M
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jan 2025

Eenvoudig en skoon, nes ons daarvan hou. Dit was skoon en eenvoudig. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dorette M
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jan 2025

Kamer was skoon en netjies, kon goed uitrus voor ons verder reis. Ons het lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lynette S
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jan 2025

Baie lekker plekkie om te oornag. Baie skoon en netjies en die eienaars is baie gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jean L
1 nag
4.2
Jan 2025

Baie goedkoop, maar die prys van teleurstelling is hoog. Bevrees oornag was moeilik, aircon kon nooit kamer afkoel nie, muskiete het my wakker gehou sonder dat daar enige 'Doom' of iets beskikbaar was. Stort se dreinering ook nie te vars nie. Tafels by braai area oortrek met stof, vatlappe het gelyk of ek die kar moet was met hulle.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Albertus
Mirage Toeriste Kamers
Daar is muskiet masjientjies in elke kamer. Gaste sit dit self aan indien nodig. Doom is ook beskikbaar as jy gevra het. Ek dink die ekstra waaier wat ek vir julle gegee het sou ook darem help vir die muskiete en hitte want dit was nog nege uur die aand 38 grade in die gebou. Die braai area is 'n oop braai en met die wind wat heeldag gewaai het, is dit moontlik, maar weereens as jy gevra het, sou ek dit sommer persoonlik skoon gemaak het. Steeds baie dankie vir julle ondersteuning en julle rating van ons diens. Mirage groete Awie

Frik V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Gasvrye diens met gerieflike verblyf. Gasvrye en behulpsame diens. Gerieflike, skoon en netjiese verblyf. Baie sentraal met veilige parkering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Samuel L
1 nag
5.0
Nov 2024

Cozy, welcoming, handy and serviceable. Short stay where the host was really welcoming and helpful. I recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fanie S
1 nag
5.0
Sep 2024

Great and affordable stay. Just what I needed. Will definitely do it again. Wow. I never expected such a warm and kind, clean, safe stay over in a small place I normally drive through. A night well rested and fresh for travelling of more than 800kms the next day. Thank you so much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Albertus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 155

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Markstraat 14, Britstown, 8782, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAk2InnkgAkOdmDEpg8n2akusNLLqtt6JZNMc0YVrsxPoRo9XOO5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 155 5 1 5 6 Mark Street Britstown 8782 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -30.587801850927 23.504941012303

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang