Mirage Toeriste Kamers
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Markstraat 14, Britstown, 8782, Noord-Kaap
- Vanaf R700 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Mirage Toeriste Kamers is die ideale oornagplek vir reisigers in Britstown op die N12-roete.
Gaste kan kies uit 3 kamers wat gerieflik gemeubileer is met dubbelbeddens of enkelbeddens of 'n kombinasie van albei. 3 van die kamers het en suite-badkamers.
Daar is ook TV's en van die kamers het lugversorging waar die ander weer waaiers het. Gratis koffie- en teemaakgeriewe is beskikbaar in elke kamer.
Daar is 'n gedeelde kombuis waar gaste maaltye kan voorberei met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof, ketel, breekware en eetgerei. Braaigeriewe is ook beskikbaar. Veilige parkeerplek agter 'n hek word voorsien.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Albertus Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 145
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Markstraat 14, Britstown, 8782, Noord-Kaap
- Gaste dink Mirage Toeriste Kamers het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Britstown Karoo Noord-Kaap
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Markstraat 14, Britstown, 8782, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang