Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Miramar Apartment 1

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Victoria-weg 40 A, Bantrybaai, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Vanaf R9 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Miramar Apartment 1 is in die hartjie van Bantrybaai geleë en is 'n pragtige woonstel met 'n see-uitsig in 'n veilige gebou. Dit is stapaftsand van die Clifton-strande en is ideaal vir 'n kuswegbreek in die Moederstad.

Dié woonstel met lugversorging bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Gehaltelinne, badhanddoeke en seep word voorsien. 'n Wasmasjien en tuimeldroër is ook beskikbaar.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n Nespresso-masjien toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Hierdie leefarea maak op 'n balkon met sitplek en uitsigte oop. Gaste het toegang tot die gedeelde swembadarea. Die verblyf is net 'n entjie vanaf winkels en restaurante, asook die bekende V&A Waterfront.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis

Ligging

  • Victoria-weg 40 A, Bantrybaai, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 9 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 9 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Victoria-weg 40 A, Bantrybaai, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9a7c5b66bdd3d40130d1a940bce5ade8c25480e4b30634eacc98a10573f8aaa4ab799891a2ab255da08ac9c8402b48e668cf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R9 000 per nag (plek vir 2) 40 A Victoria Road Bantry Bay 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.927485461901 18.377751219049

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang