Miramarcove 22
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Daan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 51
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Thabisa B - Sep 2024
Algehele gradering
Good.
Miramarcove 22 se terugvoer
Thanks for your comment. I appreciate such positive comments! Have a nice day.
Gugu M - Apr 2024
Algehele gradering
We will definitely visit for our anniversary in September.
Jaun-pierre L - Mrt 2024
Algehele gradering
Good.
Thysie W - Jan 2024
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Miramarcove 22 se terugvoer
Ek is bly dat julle lekker gebly het. Net jammer dat dit so kort was. Hoop dit gaan goed met jou. Groete, Daan.
Anja M - Apr 2023
Algehele gradering
Baie lekker, vriendelik ontvang.
Xoliswa M - Jan 2022
Algehele gradering
Amazing place.
Mika P - Jan 2022
Algehele gradering
Clean, tidy, close to shops and attractions.
Miramarcove 22 se terugvoer
Thank you for your comments It is always good to get positive comments.
Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Anonieme gas - Apr 2022
Algehele gradering
Bernadette I - Sep 2021
Algehele gradering
Great stay
Miramarcove 22 se terugvoer
Thanks for your possitve comments, we always try to keep our customers happy.
Amanda C - Jan 2021
Algehele gradering
Was 'n baie rustige area. Die woonstelblok (area) was baie netjies en goed versorg. Baie veilig vir kinders om te speel. Sekuriteit ook baie goed. Swembad is netjies en skoon.
Miramarcove 22 se terugvoer
Hallo Amana
Ek is baie bly dat julle jul verblyf geniet het. Ons probeer altyd ons bes om ons gaste gelukkig te hou. Baie dankie vir die positiewe komentaar, dit word op reg waardeer. Onthou julle is altyd daar welkom.
Groete
Daan
Shamila S - Des 2021
Algehele gradering
Very relaxing, peaceful, neat apartment.
Thys E - Des 2021
Algehele gradering
Baie lekker, vriendelike mense.
Miramarcove 22 se terugvoer
Dankie vir jou kommentaar. As eienaar sal ek die toilet systeem onder die aandag van die bestuur bring en sal ek na die vervanging van die borde kyk.
Cornelius V - Nov 2021
Algehele gradering
Heerlik gekuier.
Melissa B - Mei 2021
Algehele gradering
Nice and clean, enough space to move around. Full DSTV is great for the kids.
Babusisiwe M - Des 2020
Algehele gradering
The place is breathtaking, the caretaker is very welcoming.
Miramarcove 22 se terugvoer
It is nice to hear that you enjoyed your stay. Thanks for the positive feedback. As an owner, it is very nice to receive such a nice review. Hope we will see you soon.
Rekha G - Okt 2020
Algehele gradering
Perfect stay!
Miramarcove 22 se terugvoer
Hallo Rekha
We always appreciate positive reviews. It is nice to hear that you and your family enjoyed your stay. This was not your first time and I hope we will see you again. Enjoy your day.
Daan
Kursha O - Mrt 2020
Algehele gradering
It's a beautiful place to stay with excellent service. The landlord is very hands-on and friendly.
Miramarcove 22 se terugvoer
Kursha, thank you for your positive feedback.
Hope we will see you soon.
Thanks
Daan
Juwairiya F - Feb 2020
Algehele gradering
Beautiful well maintained apartment. Will definitely be going back.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Pragtige, goed onderhoude woonstel. Sal beslis teruggaan.
Perfekte vakansiehuis.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Anele M - Feb 2020
Algehele gradering
Lovely, I will come again.
Shawn H - Mrt 2020
Algehele gradering
Absolute disappointment.
Rekha G - Okt 2019
Algehele gradering
Home away from home for me and my family!
Chunderen G - Nov 2019
Algehele gradering
Well worth it for the spend.
Lutchmee R - Sep 2019
Algehele gradering
Absolutely great.
Charmaine S - Okt 2019
Algehele gradering
Relaxed weekend.
Miramarcove 22 se terugvoer
Thank you for the nice and positive comments, Charmaine. Hope we see you again soon.
Have a great day.
Regards,
Daan
Dirk R - Jul 2019
Algehele gradering
Geen probleem.
Precious D - Des 2019
Algehele gradering
It always feels like my second home. I love it.
Kugen G - Mrt 2019
Algehele gradering
Lovely place to get away from our daily stressful lives. Really enjoyed our stay.
Busiso N - Jul 2019
Algehele gradering
It was an excellent experience.
Gcinile M - Jan 2019
Algehele gradering
I would recommend it if they fix their fridge - not closing such that my food went off as the fridge magnet is old. There was dust all over the surfaces and appliances.
Miramarcove 22 se terugvoer
Thank you for your good and positive comments. Looking forward to seeing you again.
Have a nice day,
Daan
Maurice G - Jan 2019
Algehele gradering
It was just what we were looking for, very reasonably priced and near all the shops.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Dit was presies wat ons gesoek het, baie billike prys en naby al die winkels.
Dit het ons perfek gepas en is goed geleë.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Bulelwa S - Des 2019
Algehele gradering
Filthy apartment.
Carl W - Mei 2018
Algehele gradering
Baie goeie verblyf.
Miramarcove 22 se terugvoer
Hallo Carl
Baie dankie vir jou positiewe kommentaar, dit word opreg waardeer. Ek sal alles in my vermoeë doen om dit so te hou.
Geniet jou dag.
Daan
Gwendoline D - Apr 2018
Algehele gradering
Woonstel is baie netjies en so rustige atmosfeer.
Miramarcove 22 se terugvoer
Gwendoline baie dankie vir jou kommentaar. Daar is altyd tyd vir verbetering. Julle is baie welkom om weer Miramarcove te besoek.
Lize-mari D - Apr 2018
Algehele gradering
Baie netjies, sal weer Miramacove gebruik.
Miramarcove 22 se terugvoer
Baie dankie vir julle positiewe kommentaar, dit word opreg waardeer. Julle is enige tyd welkom om weer te kom.
Groete
Daan
Qaqamba D - Mrt 2018
Algehele gradering
Beautiful.
Miramarcove 22 se terugvoer
Thanks very much for your positive comments. I hope we will see you again soon.
Have a nice day
Daan
Denise V - Jan 2018
Algehele gradering
Was meer as wat ons verwag het.
Miramarcove 22 se terugvoer
Beste Denise,
Baie dankie vir jul positiewe komentaar, dit laat 'n mens goed voel. Ons sal altyd probeer om te verbeter.
Hoop ek sien julle weer in die toekoms.
Groete,
Daan
Hendrik S - Aug 2018
Algehele gradering
Netjies en gerieflik. Daan met my heeltyd in kontak gehou.
Miramarcove 22 se terugvoer
Dankie vir jou positiewe kommentaar. Ek hoop ek sien julle gou weer.
Groete
Daan
Vinesh P - Apr 2018
Algehele gradering
Clean, safe and relaxing.
Miramarcove 22 se terugvoer
Thanks for your positive comments. You are always welcome to visit us.
Daan
Elna B - Okt 2018
Algehele gradering
Lekker gebly. Baie dankie.
Miramarcove 22 se terugvoer
Elna,
Dankie vir jou baie mooi kommentaar. Dit word opreg waardeer. Hoop ek sien julle sommer gou weer.
Groete
Daan
Ramesh R - Feb 2018
Algehele gradering
Perfect holiday destination
Zack M - Jul 2018
Algehele gradering
We enjoyed ourselves and had fun.
Bernadette K - Jul 2018
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Miramarcove 22 se terugvoer
Baie dankie vir jou kommentaar. Ek hoop ek sien julle gou weer.
Geniet jou dag.
Daan
Stephanie V - Mei 2018
Algehele gradering
Gerieflik en sentraal geleë.
Miramarcove 22 se terugvoer
Hallo Stephanie
Dankie vir jou terugvoering. Ek gee dadelik aandag aan die probleme. Jammer jy het my nie geskakel nie, want dan kon ek toesien dat Rosa die prbleme uitsorteer.
Geniet jou dag.
Daan
Namhla N - Jan 2018
Algehele gradering
Amazingly beautiful.
Miramarcove 22 se terugvoer
Thank you for your comments. We will always try to improve. Thank you, Daan.
Ayanda M - Okt 2018
Algehele gradering
Excellent stay, peace of mind. Thank you.
Bernadette K - Nov 2017
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld.
Miramarcove 22 se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi en positiewe kommentaar. Dit laat 'n mens goed voel en ek sal daarna streef om dit so te hou en verder te verbeter. Hoop ek sien julle gou weer.
Rekha G - Okt 2017
Algehele gradering
We've had a wonderful couple of days.
Miramarcove 22 se terugvoer
Hello Rekha,
Good to hear that you and your family enjoy your stay. You are more than welcome to come again.
Have a good day.
Daan
Jackie D - Okt 2017
Algehele gradering
Fantasties
Miramarcove 22 se terugvoer
Beste Jackie,
Baie dankie vir jou mooi kommentaar, dit word opreg waardeer. Ek hoop jul weer was nie te sleg nie en hoop om julle sommer gou-gou weer te sien.
Groete,
Daan
Thabisile M - Des 2017
Algehele gradering
Great place for pleasure.
Zeenat H - Jul 2017
Algehele gradering
Lovely setting, safe and beautiful. Would book again in a heartbeat, good prices.
Miramarcove 22 se terugvoer
Thanks for your review. You and your family were my first clients and I will try to improve.
Hope we will see you soon.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Valley-weg, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang