Miramichi Guest House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Joanie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 49
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Jessica-lee S - Sep 2024
Algehele gradering
Wonderful, brilliant.
Miramichi Guest House se terugvoer
Thank you so much for your kind review! We really appreciate it! We are very happy that you enjoyed your stay and hope to see you again soon!
Anina W - Aug 2024
Algehele gradering
Rustig, stil, veilig. Sal weer daar besoek.
Miramichi Guest House se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer! Ons waardeer dit opreg! Hoop om julle gou weer te sien!
Yolandie M - Jul 2024
Algehele gradering
Beste waarde vir geld.
Miramichi Guest House se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, Yolandie! Dit was 'n plesier om julle te onthaal! Hoop om julle gou weer te sien!
Nicola M - Jul 2024
Algehele gradering
'n Wonderlike wegbreek - sal nêrens anders in Dullstroom wil bly nie!
Lees meerMiramichi Guest House se terugvoer
Baie dankie vir jou wonderlike resensie, Nicola Mentz! Ons waardeer dit opreg. So bly julle het julle tydjie by ons geniet en sien uit om julle weer te ontvang. Lekker dag!
Cilliers D - Mei 2024
Algehele gradering
Aangename kliënte diens en pragtige verblyf.
Miramichi Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer! Ons waardeer dit opreg. Hoop om julle gou weer te sien!
Louret V - Mei 2024
Algehele gradering
Rustige winter kuier in Dullstroom.
Miramichi Guest House se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer! Ons waardeer dit opreg. Hoop om julle gou weer te sien!
Hennie V - Apr 2024
Algehele gradering
Baie lekker snoesige verblyf.
Miramichi Guest House se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, Hennie Van Eck! Ons waardeer dit opreg. Hoop om julle gou weer te sien!
Elizna D - Mrt 2024
Algehele gradering
Heerlik dankie!
Miramichi Guest House se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, Elizna Hermann! Ons waardeer dit opreg. Hoop om jou weer te sien!
Lionel L - Feb 2024
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Miramichi Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer! Ons waardeer dit opreg. Baie bly julle het dit geniet en hoop om julle weer te sien.
Frances C - Jul 2024
Algehele gradering
Great family weekend!
Miramichi Guest House se terugvoer
Thank you very much for your kind review! Hope to see you again soon!
Maretha S - Jun 2024
Algehele gradering
Gerieflik en ruim.
Miramichi Guest House se terugvoer
Goeie dag Maretha! Baie dankie vir jou positiewe terugvoer! Ons waardeer dit opreg! Hoop om julle weer te sien!
Lize V - Nov 2023
Algehele gradering
Pragtige plek.
Miramichi Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer! Ons waardeer dit opreg! Julle is enige tyd welkom terug!
Ansa S - Nov 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Miramichi Guest House se terugvoer
Baie dankie Francois vir jou positiewe terugvoer! Ons waardeer dit opreg! Hoop om julle gou weer te sien!
Alexa K - Sep 2023
Algehele gradering
Absoluut heerlik!
Miramichi Guest House se terugvoer
Baie dankie vir jou wonderlike resensie. Ons waardeer dit opreg en hoop om julle weer te sien.
Jacques M - Aug 2023
Algehele gradering
Fantastiese plek!
Miramichi Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer! Ons waardeer dit opreg! Ons hoop om julle gou weer te sien!
Attie P - Jun 2023
Algehele gradering
Uitstekend
Miramichi Guest House se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe resensie Dot, ons waardeer dit opreg. Julle is enige tyd welkom om weer te kom kuier.
Michiel M - Mei 2023
Algehele gradering
Awesome verblyf.
Miramichi Guest House se terugvoer
Ag baie dankie vir jou pragtige resensie
Michiel, ons waardeer dit opreg. Ons sien uit om julle weer te sien.
Liz M - Apr 2023
Algehele gradering
Walking distance from village centre. Enjoyed relaxation in a peaceful environment.
Miramichi Guest House se terugvoer
Thank you so much for your positive feedback, Liz. We really appreciate it. We hope to see you again soon.
Aline M - Feb 2023
Algehele gradering
Alles was netjies en skoon.
Miramichi Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde, Aline. Dis altyd heerlik om julle te onthaal. Hoop om julle vinnig weer te sien.
Jaco R - Nov 2023
Algehele gradering
Lieflik!
Miramichi Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer! Ons waardeer dit opreg! Julle is enige tyd welkom terug!
Elma D - Jul 2023
Algehele gradering
Baie lekker huis.
Miramichi Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons waardeer dit opreg! Julle is enige tyd welkom terug.
De Witt B - Feb 2023
Algehele gradering
Pragtig en heerlik.
Lees meerMiramichi Guest House se terugvoer
Baie dankie vir jou wonderlike terugvoer DeWitt. Ons waardeer dit opreg! Dit was ‘n plesier om julle te onthaal. Julle is enige tyd welkom terug.
Lynelle V - Okt 2023
Algehele gradering
Heerlike, gemaklike en gerieflike kuier in 'n baie mooi huis.
Miramichi Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe resensie Lynelle. Ons waardeer dit opreg! Hoop om julle gou weer te sien!
Marlize L - Aug 2023
Algehele gradering
Wonderlik.
Miramichi Guest House se terugvoer
Baie dankie Marilize vir jou positiewe terugvoer. Ons waardeer dit opreg. Ons hoop om julle sommer gou weer te sien.
Pauline J - Apr 2023
Algehele gradering
Secure accommodation in Dullstroom with a lovely view from upstairs.
Lees meerMiramichi Guest House se terugvoer
Good day Pauline,
Thank you for the positive review. I’m glad you had a nice stay. We will certainly look into your recommendations. With regards to the service, I’m not sure how it’s listed on Lekkerslaap, but it is supposed to be listed as a fully self-catering house. If you do visit us again we will provide you with the number of our cleaning lady. Hope that will make your stay more comfortable. Have a great day and hope to see you again!
Daleen J - Des 2023
Algehele gradering
Baie lekker, ruim, skoon en gerieflik.
Miramichi Guest House se terugvoer
Goeie dag Daleen. Baie jammer oor julle onaangename ondervinding. Die weer is maar ongelukkig baie onvoorspelbaar hier in Dullstroom. Groete.
Dirco B - Des 2022
Algehele gradering
Die foto's lieg nie!
Lees meerMiramichi Guest House se terugvoer
Baie dankie vir jou postiewe terugvoering. Ons waardeer dit geweldig. Julle is enige tyd welkom om weer by ons aan te bly.
Andor T - Des 2022
Algehele gradering
Rustig, netjies en baie spasie.
Miramichi Guest House se terugvoer
Hi Andor, vreeslik dankie vir jou wonderlike resensie. Ons waardeer dit vreeslik. Julle is enige tyd meer as welkom om by ons te bly.
Musa S - Des 2022
Algehele gradering
Peaceful.
Leoni E - Nov 2022
Algehele gradering
Fantastic.
Miramichi Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ons waardeer dit geweldig baie.
Hanlie G - Okt 2022
Algehele gradering
Ons kon wegkom en in die natuur afpak.
Miramichi Guest House se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi rensensie. Ons waardeer die postitiewe terugvoer opreg. Julle is enige tyd meer as welkom terug!
Yolande B - Sep 2022
Algehele gradering
Baie rustige omgewing. Home away from home.
Miramichi Guest House se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi resensie. Ons waardeer dit opreg. Alles was absoluut net ‘n plesier. Julle is enige tyd welkom terug. Ons sien uit om jule sommer gou weer te sien.
Musa S - Sep 2022
Algehele gradering
Peaceful.
Miramichi Guest House se terugvoer
Good day Musa, thank you for the positive review. We really appreciate it.
Hettie B - Jul 2022
Algehele gradering
Lieflike, gerieflike huis.
Miramichi Guest House se terugvoer
Goeie dag Hettie! Baie dankie vir die pragtige resensie. Ons waardeer dit opreg. So bly julle het die naweek geniet! Julle is enige tyd welkom terug! Groete daar.
Corne O - Jul 2022
Algehele gradering
Perfek.
Miramichi Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer Corné, ons waardeer dit opreg! Julle is enige welkom om weer te kom kuier!
Martha L - Jun 2022
Algehele gradering
Baie lekker verblyf.
Miramichi Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer Martha. Julle is enige tyd welkom terug.
Theo A - Jun 2022
Algehele gradering
Pragtige plek, groot, netjies, skoon en bied sielsrus.
Miramichi Guest House se terugvoer
Baie dankie vir jou wonderlike resensie Theo, ons waardeer dit opreg. Ons sien uit om julle weer te verwelkom.
Celia S - Mei 2022
Algehele gradering
Pragtige, skoon, ruim huis.
Miramichi Guest House se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, Celia. Ons waardeer dit opreg. Hoop om julle gou weer te sien.
Werner G - Apr 2022
Algehele gradering
Baie netjiese plekkie in 'n wonderlike kompleks. Ons het dit so baie geniet en sal definitief weer terugkeer.
Miramichi Guest House se terugvoer
Baie, baie dankie Werner. Ons waardeer jou positiewe rensensie opreg. Die beteken so baie vir ons! Ons is so bly julle het geniet en sal julle enige dag terug verwelkom.
Wilna S - Mrt 2022
Algehele gradering
Dit is 'n pragtige, baie gerieflike huis, baie sentraal geleë in 'n baie rustige buurt.
Miramichi Guest House se terugvoer
Baie dankie vir jou wonderlike terugvoer Wilna. Dit beteken so baie vir ons! Ons is so bly julle het ‘n lekker wegbreek gehad! Hoop om julle weer te sien!
Nadia V - Mrt 2022
Algehele gradering
Rus en vrede.
Miramichi Guest House se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer Nadia. Ons waardeer dit opreg! Julle is enige tyd welkom terug!
Willie W - Aug 2022
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld. Lekker gebly.
Miramichi Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer! Ons waardeer dit opreg. Ons is bly julle het dit geniet en julle is enige tyd welkom terug!
Pieter J - Jul 2022
Algehele gradering
Stilte rondom in 'n pragwoning.
Lees meerMiramichi Guest House se terugvoer
Goeie dag Pieter! Baie dankie vir die wonderlike resensie! Ons waardeer dit opreg! Altyd lekker om sulke mooi terugvoering te ontvang! Julle is enige tyd welkom terug en ons belowe daar sal geen probleme met die die DStv dan wees nie.
Sharon L - Feb 2022
Algehele gradering
Pragtige area.
Miramichi Guest House se terugvoer
Dankie vir die positiewe terugvoer, Sharon. Ja, die bye bly ‘n enorme probleem hier in Oak Lane en eintlik die hele Dullstroom. Ons het al 5 keer mense gekry om te kom kyk en hulle sê hulle kan niks doen as daar nie ‘n korf by ons is nie. Hulle sal beslis weg wees van April/Mei af. Julle is enige tyd welkom om weer te bespreek. Lekker dag verder.
Mareloe D - Nov 2022
Algehele gradering
Baie netjies en styvol. Goed ingerig vir 'n familie of saam vriende. Mooiste uitsig en goeie diens.
Aline M - Sep 2021
Algehele gradering
Huis was so netjies en skoon. Min dat jy plek kry wat so netjies is. Sal vir seker weer kom.
Miramichi Guest House se terugvoer
Hi Aline. Baie dankie vir jou mooi terugvoer. Ons waardeer dit opreg. Dit was 'n plesier om julle by ons te hê. Ons sal julle enige tyd terug verwelkom.
Sarette L - Des 2021
Algehele gradering
Heerlike ruim huis. Baie goeie kommunikasie.
Miramichi Guest House se terugvoer
Hi Sarette! Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons waardeer dit opreg. Julle is enige tyd welkom om weer te kom kuier! Heerlike dag verder!
Waldomar F - Sep 2021
Algehele gradering
Baie lekker huis om na terug te keer na 'n dag uit in Dullstroom. Perfek vir winter en 'n groep mense
Miramichi Guest House se terugvoer
Goeie dag Waldomar. Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons is so bly julle het lekker gebly. Ons sal julle enige tyd weer wil terug hê. Lekker dag verder.
Heather S - Aug 2021
Algehele gradering
Excellent
Miramichi Guest House se terugvoer
Thank you very much for the positive feedback.
We are glad that you enjoyed your stay.
Hope to see you again soon.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Piet Retief-straat 369, Oak Lane Landgoed 709, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang