Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Miramichi Guest House

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 49 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Jessica-lee S
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Wonderful, brilliant. What a wonderful stay! Very comfortable - really great value for money and great location! Will definitely be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joanie
Miramichi Guest House
Thank you so much for your kind review! We really appreciate it! We are very happy that you enjoyed your stay and hope to see you again soon!

Anina W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Rustig, stil, veilig. Sal weer daar besoek. Sien sterre, gerieflik en goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joanie
Miramichi Guest House
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer! Ons waardeer dit opreg! Hoop om julle gou weer te sien!

Yolandie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Beste waarde vir geld. Veilig, rustig, meer as genoeg luuksheid en goed geleë. Sal vir seker weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joanie
Miramichi Guest House
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, Yolandie! Dit was 'n plesier om julle te onthaal! Hoop om julle gou weer te sien!

Nicola M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

'n Wonderlike wegbreek - sal nêrens anders in Dullstroom wil bly nie! Ek en my man het die eerste paar dae van ons wittebrood by die blyplek spandeer en die blyplek het al ons verwagtinge oortref. Nie net is die ligging en uitsig asemrowend nie, maar ons kon met gemoedsrus ons verblyf daar geniet oor die veiligheid en gemak wat dit bied. Die kombuis en badkamers is toegerus met alles wat mens sou nodig hê en nog meer, en die kaggel was perfek vir 'n vuurtjie en kuier op 'n koue Dullstroom aand. Die in- en uitklokproses was maklik en was altyd beskikbaar om te help met enigiets wat ons sou benodig. Ons sal sonder twyfel terug wees en sommer die hele familie saambring!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joanie
Miramichi Guest House
Baie dankie vir jou wonderlike resensie, Nicola Mentz! Ons waardeer dit opreg. So bly julle het julle tydjie by ons geniet en sien uit om julle weer te ontvang. Lekker dag!

Cilliers D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Aangename kliënte diens en pragtige verblyf. Perfekte wegbreek naweek met prentjie mooi uitsigte en kagel om koue uit te hou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joanie
Miramichi Guest House
Baie dankie vir die positiewe terugvoer! Ons waardeer dit opreg. Hoop om julle gou weer te sien!

Louret V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Rustige winter kuier in Dullstroom. Perfek vir gesin met klein kinders en ouma en oupa. Veilige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joanie
Miramichi Guest House
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer! Ons waardeer dit opreg. Hoop om julle gou weer te sien!

Hennie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Baie lekker snoesige verblyf. Baie lekker verblyf. Geen klagtes op die plek nie en sal dit hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joanie
Miramichi Guest House
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, Hennie Van Eck! Ons waardeer dit opreg. Hoop om julle gou weer te sien!

Elizna D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Heerlik dankie! Baie plek vir kuier en genoeg yskaste. Loadshedding is altyd sleg, maar dis nie iets wat julle kan beheer nie. Verder was dit netjies, veilig en skoon!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joanie
Miramichi Guest House
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, Elizna Hermann! Ons waardeer dit opreg. Hoop om jou weer te sien!

Lionel L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Goeie waarde vir geld. Baie netjiese volledig toegeruste verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joanie
Miramichi Guest House
Baie dankie vir die positiewe terugvoer! Ons waardeer dit opreg. Baie bly julle het dit geniet en hoop om julle weer te sien.

Frances C
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jul 2024

Great family weekend! Enjoyed our 4 nights. The electric blankets were most welcome. Plenty of extra heaters too. The house is spacious with different entertaining areas.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joanie
Miramichi Guest House
Thank you very much for your kind review! Hope to see you again soon!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Joanie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 49

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R3 600
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R3 600
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piet Retief-straat 369, Oak Lane Landgoed 709, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe9b7af53112565571b428c8995ddf530cf03bf3861d532196119ffd7ac502c8f3f6d9485ee6987b5895641529784b76448bc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 600 per nag, vir 6 mense 49 5 1 5 369 Piet Retief Street 709 Oak Lane Estate 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.4112758 30.1077187

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang