Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Miramichi Guest House

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piet Retief-straat 369, Oak Lane Landgoed 709, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Vanaf R3 600 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Miramichi Guest House is 'n selfsorghuis in die Oak Lane-landgoed in Dullstroom. Die huis is na aan die berge en omring deur pragtige natuurskoon en dus bied dit pragtige uitsigte, veral met sonsondergang.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers en is ideaal vir 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Daar is 'n tweede dubbelslaapkamer met 'n en suite-badkamer wat 'n toilet, bad en wasbak het. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en maak gebruik van die derde badkamer.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Die kombuis lei na die oopplan-eetarea en -leefarea.

Die leefarea het gemaklike sitplek voor 'n kaggel en daar is 'n kroegarea en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die huis het ook 3 verskillende stoepe waarvan een buitebraaigeriewe het. WiFi is ook beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Bad, Toilet
Badkamer 3

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel
  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Ondervloerse verhitting

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Ondervloerse verhitting

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Gedeelde dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 49 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Jessica-lee S
Saam met vriende
5.0
Wonderful, brilliant. What a wonderful stay! Very comfortable - really great value for money and great location! Will definitely be bac...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Anina W
Saam met vriende
5.0
Rustig, stil, veilig. Sal weer daar besoek. Sien sterre, gerieflik en goed toegerus.
Aug 2024
Yolandie M
Saam met lewensmaat
5.0
Beste waarde vir geld. Veilig, rustig, meer as genoeg luuksheid en goed geleë. Sal vir seker weer daar gaan bly.
Jul 2024
Nicola M
Saam met lewensmaat
5.0
'n Wonderlike wegbreek - sal nêrens anders in Dullstroom wil bly nie! Ek en my man het die eerste paar dae van ons wittebrood by die blyplek spandeer ...
Sien meer
Jul 2024
Cilliers D
Saam met lewensmaat
5.0
Aangename kliënte diens en pragtige verblyf. Perfekte wegbreek naweek met prentjie mooi uitsigte en kagel om koue uit te hou.
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Joanie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 49

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Piet Retief-straat 369, Oak Lane Landgoed 709, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Gaste dink Miramichi Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 600
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R3 600
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piet Retief-straat 369, Oak Lane Landgoed 709, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe9b7af53112565571b428c8995ddf530cf03bf3861d532196119ffd7ac502c8f3f6d9485ee6987b5895641529784b76448bc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 600 per nag, vir 6 mense 49 5 1 5 369 Piet Retief Street 709 Oak Lane Estate 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.4112758 30.1077187

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang