Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mirtehof Guest Farm Estate

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Jomari Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 23 resensies vir Mirtehof Guest Farm Estate
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Marike E - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marike E

Rustige omgewing en verblyf is 5 stêr.

Mooiste tuine, ontbyt heerlik en verblyf is pragtig!

Annelien V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelien V

Asemrowend, beste diens en pragtige omgewing.

Beste wat ons ervaar het.

Vicky D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vicky D

Absolutely fantastic.

Awesome region and people. Attention to detail very good.

Leon F - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon F

Juweel in die Karoo.

Fantastiese blyplek in 'n skilderagtige dorpie! Personeel is vriendelik en behulpsaam. Blyplek baie meer indrukwekkend as wat ons verwag het. Baie mense het in hulle reviews kommentaar gelewer oor die ontbyt (wat by die prys ingesluit is). Daar's vir seker 'n rede daarvoor! Een dag was glad nie genoeg nie. Gaan vir seker 'n langer besoek hier bespreek!

Leonard H - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonard H

Wonderlik!

Ongelooflik mooi. Ongelooflik gasvry. Ongelooflike goeie ontbyt. So baie dankbaar vir dié merkwaardige ervaring ️.

Henry W - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry W

Fantasties.

Baie lekker gekuier, net te kort. Baie mooi tuin.

Wicus K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wicus K

Excellent.

Mirtehof Guest Farm Estate is uiters goeie verblyf, ruim kamer, lekker ontbyte, ligging en tuin is puik. 'n Besoek aan Prins Albert en omgewing is 'n moet. Personeel en Bestuur baie vriendelik en behulpsaam, bevoeg en bekwaam.

Jackie B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie B

Pragtige kamers en tuine - luuks verby!

Alles waarvoor ons gehoop het en meer! Heerlike ontbyt, lieflike tuin en pragtige kamers. Naby aan die dorp en baie veilig.

Wayne M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne M

Asemrowend. Rustig en pragtige verblyf.

Ongelooflik mooi. Heerlike ontbyt. Pragtige tuin. Gasvryheid uit die boonste rakke. Alles netjies en mooi skoon. Sal definitief weer daar kom bly.

Ilse V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse V

'n Ware paradys.

Die aandag aan detail, diens en kwaliteit is uitsonderlik.

Hattingh V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hattingh V

Uitstekend. Mooiste plek in Suid-Afrika.

Ons het Mirtehof besoek in Desember 2020 asook Desember 2021 en dit was 'n besonderse ervaring. Pragtigste tuine, netjiese verblyf en vriendelike diens. Sal dit vir seker vir enige paartjie aanbeveel.

Mirtehof Guest Farm Estate se terugvoer

Baie dankie vir die Komplimente.
Ons hoop om julle binnekort weer te kan verwelkom
Voorspoed vir 2022.
Die Mirtehof Span

Mirtehof Guest Farm Estate
Paul D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul D

Besonder aangenaam en hoogs aan te beveel.

Die tuin by Mirtehof is bo alle verwagting mooi en rustig en die suite waar ons gebly het was werklik baie goed en keurig gemeubileer en toegerus. Effens duur, waarskynlik, vir gereelde gebruik maar hierdie was 'n spesiale reis en vir ons dubbel en dwars die fooi werd. Die aandag wat ons van die personeel ontvang het was, soos verwag kan word van 'n topgehalteblyplek, baie professioneel en vriendelik en die ontbyt was heerlik.

Mirtehof Guest Farm Estate se terugvoer

Baie dankie vir julle positiewe terugvoer. Dis maar taai tye en ons waardeer die terugkeer van wonderlike gaste.

Mirtehof Guest Farm Estate
Juan H - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan H

Fantastic stay at Mirtehof.

We were very impressed by the service and quality. No expense has been spared to make this property absolutely beautiful.

Johan M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M

Mooiste plek, met bekoorlike tuine.

Ongelooflike plek, in terme van luuksheid, diens en onmiddellike omgewing (tuine), 'n lushof en skep 'n rustige atmosfeer, vir uitspan en ontspan.

Mirtehof Guest Farm Estate se terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoer. Hoop julle kom binnekort weer uitspan.

Mirtehof Guest Farm Estate
Petra F - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petra F

Hemel op Aarde.

Die omgewing se rustigheid is 'n lafenis vir 'n moeë siel. Ons wou nie gaan nie, die tuin is 'n lushof, die kamers meer as gerieflik en goed toegerus. Wat 'n oase.

Mirtehof Guest Farm Estate se terugvoer

Baie dankie Petra.

Hoop ons sien julle weer binnekort.

Mirtehof Guest Farm Estate
Jacques M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques M

Asemrowend!

Ongelooflike atmosfeer en Jeane was uitstekende gasheer! Die plek kort ‘n toekenning!

Mirtehof Guest Farm Estate se terugvoer

Baie dankie. Hoop ons sien julle weer binnekort

Mirtehof Guest Farm Estate
Philip M - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip M

Sal maklik weer by die plek wil bly.

Na vele verblyfplekke waar ons oor die jare tuisgegaan het, het ek besluit daar is nie iets soos utopia nie. Maar mense uit die bloute. Hier is die plek om te belewe. Vir die geld wat gevra word kry mens baie terug.

Annette R - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette R

Heerlik rustige gemaklike verblyf met vriendelike personeel.

Dit was heerlik om by Mirtehof te bly. Die kamers is skoon, netjies en gerieflik. Die personeel is baie vriendelik en bekwaam. Dit is baie rustig in die ongelooflik pragtige tuin. Die ontbyt is heerlik en word keurig voorgesit. Die heerlike vars scones is van die lekkerste wat ek nog geproe het. Die rescue donkies is 'n bonus en die vulletjies is net die dierbaarste oulikste diertjies. Jomari en haar personeel het ons tyd daar 'n plesier gemaak met hulle vriendelikheid.

Mirtehof Guest Farm Estate se terugvoer

Dankie Annette, ons is bly julle het dit geniet. Ons hoop om julle gou weer hier te sien. Karoo groete

Mirtehof Guest Farm Estate
Herman L - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman L

Ek kan Mirtehof sonder enige twyfel aanbeveel as een van die heel beste akkommodasie-opsies in die Karoo.

Ek en my vrou reis baie in die Karoo en geniet dit om gereeld verskillende akkommodasie-opsies te beproef. Ons ervaring by Mirtehof was een van ons top-3-akkommodasie-ervarings enige plek in Suider-Afrika die afgelope 10 jaar. Welgedaan aan die span by Mirtehof - julle het 'n akkommodasie-ervaring geskep wat wêreldklas is! Ons kan julle sonder enige twyfel aanbeveel aan mede-reisigers en ons sal self gereeld weer terug wees om julle stukkie paradys te geniet.

Mirtehof Guest Farm Estate se terugvoer

Beste Herman,

Baie dankie. Ons hoop om julle spoedig weer te sien.

Karoo-groete;
Mirtehof Guest Farm Estate

Mirtehof Guest Farm Estate
Joanne C - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joanne C

We had a very heartwarming stay.

It was like being back home. Excellent facility with stunning gardens. Words cannot explain how beautiful the property is. Like an oasis in the middle of the Karoo. Stefan and his team were very welcoming, friendly and ready to see to our every need. Breakfast is a beautiful affair! Starting with your eggs being fetched straight from their chickens, fresher than this, they don't come. Then they make these delicious, gigantic, awesome scones. Perfect to have with the Prince Albert Fig jam, yummyliscious! The rooms were very spacious and very warm. Overall a very warm comfortable stay. We cant wait to go back.

Mirtehof Guest Farm Estate se terugvoer

Thank you Joanne. It was a pleasure to meet you. Hope to see you soon.

Mirtehof Guest Farm Estate
Erik K - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erik K

Onvergeetlik.

Dit was 'n wonderlike ervaring, 'n werklike oase!

Mahida P - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mahida P

Absoluut fantasties!

Pragtige omgewing, uitstekende diens en baie mooi kamers. Dankie Hester en personeel.

Mirtehof Guest Farm Estate se terugvoer

Baie dankie vir jul besoek aan Mirtehof Mahida, hoop om jul gou weer te sien.

Mirtehof Guest Farm Estate
Susan F - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan F

Rus en vrede!

Mirtehof is een groot verrassing! Die tuin slaan jou asem weg en die uitsig oor die berge en tuin is 'n fees vir jou oë. Die dekor is van uitstaande gehalte, interessant en 'n mens voel bederf. Dit is baie duidelik dat hier aandag aan detail gegee is wat 'n mens nie sommer oral kry nie. Die ontbyt was lieflik! Vars tamaties uit die tuin, organiese eiers en Karoo-skaapworsies! Die ligging is net reg, naby die Swartbergpas en 'n entjie uit die dorp uit, so dit is rustig en stil. Jy kan gemaklik fietsry of draf en terugkom en chill. Die swembad-area is lieflik. Hier kan jy uitspan en in die water lê terwyl jy iets drink. Daar is ook 'n lieflike reuseboom waaronder jy kan lê en lees. Ek sal beslis niks minder as twee nagte hier voorstel nie!

Mirtehof Guest Farm Estate se terugvoer

Goeiedag Susan,

Baie dankie vir julle besoek aan Mirtehof, regtig bly julle het dit so geniet!
Hoop om julle gou weer te sien.

Vriendelike groete,
Mirtehof Personeel

Mirtehof Guest Farm Estate
Vanaf
Vanaf R2 580
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R2 580
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Christina De Wit-straat, Mirtehof Guest Farm Estate, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAhdyRyPlbpUaZbKyUei9j1VRcDf4BixT0qk7poJMfXGdIgWUCPW?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 580 per nag (plek vir 2) 23 5 1 5 Christina De Wit Street Mirtehof Guest Farm Estate 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.239768 22.030999

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang