Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mispel House 225

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Isaak Woolf B
Kort verblyf
5.0
Sep 2023

Excellent hosts. Great service from great people. The unit at Mispel House 225 was comfortable and well-equipped. It offered great value for money. There was a lovely braai spot. We enjoyed seeing the warthogs, bucks, kudu, and other wildlife on the lawn. Bruce and his wife were exceptional hosts and very kind people. It was an honor to have stayed there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanne N
Kort verblyf
5.0
Sep 2023

A little piece of Bushveld Haven. Frequented by giraffes, bushbuck, and bush babies. This property brings nature to your doorstep.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willemien J
Kort verblyf
5.0
Aug 2023

Het baie lekker gebly. Eienaar is gasvry en vriendelik. Sal vir seker weer daar bly. Rustige atmosfeer, netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois L
Kort verblyf
4.0
Sep 2023

Oorgebly voor ander bestemming. Gerieflike verblyf. Het 'n gemakstoel in die sitkamer gemis en beligting nie goed genoeg vir lees nie. Verder alles funksioneel. Vriendelik ontvang.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Charlotte V
Kort verblyf
5.0
Okt 2022

Verstom om vir die prys sulke luuksheid te ontvang. Vriendelik en baie behulpsaam. Sal definitief weer gaan oorbly by Mispel house 225.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alet L
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jul 2022

Ons het heerlik by Mispel House 225 gekuier. Die gasheer en gasvrou is baie vriendelike en behulpsame mense en die baie, wondelike diere het bygedrae tot 'n besondere boservaring. Ek sal beslis graag wil teruggaan vir 'n besoek. Die enigste probleem wat ons ervaar het, was die trappe na ons wooneenheid. Daar moet beslis melding van die trappe gemaak word, want dis moeilik vir ouer gaste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Angel N
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2021

It was great stay. I recommend Mispel House 225 Marloth Park for everyone. It is a good place to stay even with kids it's friendly and safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bruce
Mispel House 225
Thank you Angel. Your review is very much appreciated.

Diana F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2019

A hidden gem! Real does still exist! It felt like a visit with friends. We had a most enjoyable stay. We will have to visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bruce
Mispel House 225
Baie dankie vir julle vriendelike woorde en terugvoering. Julle is meer as welkom, enige tyd hier by ons. Goed gaan.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Bruce Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mispelstraat 225, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAmu2fEPzIrLGAK5NkotbVsryA8UxOEoFovWD1NyLitnEJTqYETc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 225 Mispel Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -25.387934846353 31.758515626984

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang