Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Miss Lucy

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Ansa T
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Perfect holiday. We had an amazing stay at Miss Lucy. The location is ideal. Well-equipped home, with everything we needed. Thank you so much to the hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stefan
Miss Lucy
Thank you Ansa for your review. We are delighted to learn that you enjoyed your stay!

Jaco K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Dit was 'n uitstekende kuier. Die akkommodasie was perfek gewees en alles wat daarmee gepaard gaan. Ons is net diep ongelukkig in die feit dat ons boodskappe ontvang het dat ons musiek 'n steurnis vir die ander inwoners was terwyl dit nog so vroeg was en nog nie eers die tyd was vir die musiek vir sagter nie. Ons het rustig buite gebraai met musiek en daar was mense wat nie gehou het van dit nie. Daar is tye wat die musiek moet sagter en ons was nie naastenby by daardoe aangeduide tye nie. Dit was uiters sleg van die eienaars om vir ons te laat weet van dit. Dit sal ook beter wees dat daar in die gevolg aangedui kan word dat jy jou eie toiletpapier moet saambring. Die rolle wat wel beskikbaar was, was halwe rolle gewees en moes ons ons eie gaan koop wat eintlik ekstra kostes was, want dit is blykbaar selfsorg en ons was veronderstel om self te bring, maar nerens was dit aangedui nie. Die WiFi is baie goed onder in die huis, maar sodra jy na die kamers beweeg tel dit nie op nie, wat ook baie sleg was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Candice T
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Ons het 'n baie lekker tyd gehad. Baie dankie! Ons het 'n marvelous tyd daar gehad. Alles was netjies, skoon en in 'n werkende toestand. Ons was ook baie goed ontvang. Julle sal ons beslis weer sien!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stefan
Miss Lucy
Hello Candice, So bly om te hoor, baie dankie! Ons sien uit daarna om julle weer by Miss Lucy te verwelkom!

Neil F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Great. It was a great place to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stefan
Miss Lucy
Thank you Neil for your review. We are glad to hear that you had a good stay and we look forward to welcoming you back to Miss Lucy in the future. Kind regards, Sonja

Nicolene R
Kort verblyf Besigheidsreis
4.4
Sep 2024

Gerieflik. Baie gerieflik, alles is daar. Ons het regtig lekker gebly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Stefan
Miss Lucy
Dankie Nicolene, Ons is so bly om te verneem dat julle lekker gekuier het.

Nicola S
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Mei 2024

Geen toiletpapier, koue geiser. Verder lekker. Geen toiletpapier, geiser nie aan nie, so koue water toe ons daar aankom die aand. Klein goedjies wat regtig min kos om reg te doen, wat 'n bitter smaak in jou mond los. Beddegoed se skoonheid ook verdag. Verder lieflike plek.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stefan
Miss Lucy
Hello Nicola, Ons is regtig jammer om te verneem dat Miss Lucy julle teleurgesteld het. Ons sal definitief aandag gee aan die dinge wat jy genoem het! Baie dankie vir jou terugvoer.

Stephanie D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2023

Relaxing, beautiful, comfortable, value for your money. Everyone who tagged along could not stop boasting about "Miss Lucy". The accommodation was so clean, and relaxing and the pool water was to die for. Will definitely need to make a plan to go again. The owners and Annetjie were so helpful and super friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stefan
Miss Lucy
Thank you Stephanie, for taking the time to give us a review. We are delighted to hear that you and your family enjoyed your stay and we look forward to welcoming you to Miss Lucy again, in the near future.

Angelique W
Kort verblyf
4.6
Jun 2023

Enjoyable stay, lovely accommodation. First time visiting Struisbaai - enjoyed it so much. We will happily choose Miss Lucy in future as our home base. Note about accommodation: suits 2 couples and 4 kids under 16 (due to 3rd bedroom with 2 double bunks). Annetjie was very responsive to our needs and made sure our every comfort was catered to.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renette F
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Mrt 2023

Kwaliteit tyd saam met familie en vriende. Lekker, ontspanne kuiertyd!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stefan
Miss Lucy
Baie dankie Renette vir jou terugvoering. Ons is so bly dat julle lekker ontspan het en ons hoop om julle weer in die toekoms by Miss Lucy te verwelkom.

Gerhard V
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2023

Annual December holiday. Really nice holiday accommodation. We stayed here as a family of 5 with an additional 2 grandparents. The unit is spacious and clean. Nice location close to the beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Stefan
Miss Lucy
Thank you Gerhard for taking the time to leave a review for Miss Lucy. We are always happy when our guests enjoy their stay and we would love to welcome you and your family back.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Stefan Geverifieer

Eiendomme 40

Resensies 170

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 4 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 4 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Protea-weg 90, The Tides 23, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbd14676dcd0297a21d69e0b736a073b3524837ad2251e07a24d9a98a7465582d2045f1fe91bb5b770d5bf4b51442e29fc57d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag (plek vir 8) 29 5 1 5 90 Protea Road 23 The Tides 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.795091279002 20.045165879566

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang