Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Miss Martilda

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Martilda-keeromstraat 711, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 188 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Miss Martilda bied lieflike selfsorgverblyf op die Langebaan Country Estate, naby die seiljagklub. Dit is ideaal vir 'n gesinswegbreek aangesien die landgoed baie geriewe en aktiwiteite bied.

Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 en suite-badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 2 badkamers met storte en die derde badkamer het 'n bad en 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die oopplankombuis is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele toegerus. 'n Wasmasjien en skottelgoedwasser is ook in die opwaskamer beskikbaar. Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek, gemaklike rusbanke en 'n platskerm-TV met DStv.

Die skuifdeure lei na 'n toegeboude stoep met nog 'n etenstafel en 'n ingeboude braai, en dit lei via stapeldeure na 'n onderdakstoep met 'n tafel en stoele, en 'n lowergroen tuin met 'n uitsig oor die gholfbaan.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 2 resensies vir Miss Martilda
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Albert Geverifieer

Eiendomme 66

Resensies 335

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Martilda-keeromstraat 711, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Miss Martilda het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 188
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 188
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Martilda-keeromstraat 711, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcc0dd6b1baa86ce1a9e6015f24c4232e949a29590a73d09a5ad25b1dc07658b7bedc6c226d3ae00d4f9ec4cfa3ca2d8de005?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 188 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 711 Martilda Close Langebaan Country Estate 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -33.0816315 18.0526647

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang