Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Miss Molly's Guesthouse

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Raymond E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Baie goeie en vriendelike diens. Ons het ook baie gemaklik gebly. Ontbyt was heerlik. Baie goeie en vriendelike diens. Ons het ook baie gemaklik gebly. Ontbyt was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezel V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

Fantasties! Baie dankie vir die lekker bly! Ons sal beslis weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Godfrey M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Reception was super welcoming. It really felt like home. It's so memorable. I will always come back. You have a very warm manager, and she is so friendly. I really appreciate her.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Graham J
Kort verblyf
4.6
Apr 2024

Lekke! Miss Molly's is goed geleë, gerieflik, veilig en goed ingerig.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Leon P
Kort verblyf
5.0
Aug 2023

Ideale oornagakkomodasie. Sentraal geleë en naby restaurante en winkels. Sal definitief die gastehuis vir enige iemand aanbeveel! Was in Welkom met besigheid! Die gastehuis het aan al my vereistes voldoen! Ontbyt was baie lekker!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lucas En Elma
Miss Molly's Guesthouse
Hoop ons sien jou gou weer Wees veilig Elma

Ivor J
1 nag Saam met lewensmaat
2.0
Mei 2023

Parkering was 'n groot probleem en die onderste kamers hoor elke treë van gaste in die kamer bo, ons was wakker gehou deur die gaste in die boonste kamer tot 2:30 in die oggend. Hulle moet spesifiseer dat die onderste kamers nie goed geïnsuleer is teen die kamer bo nie, net 'n houtvloer tussen die kamers.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
2.0
Lucas En Elma
Miss Molly's Guesthouse
Dankie Wees veilig Elma

Eugene R
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2022

Baie goeie diens. Hulle was altyd meer as gewillig om te help en ligging is 5min se stap van enige vermaak of noodsaklikheid wat mens kan nodig hê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henryett B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2022

Baie oulike plek. Plekkie was baie naby ons bestemming gewees. Alles baie gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lucas En Elma
Miss Molly's Guesthouse
Bly julle het dit geniet Wees Veilig Elma

Sharon V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2022

Comfortable, clean and neat! Reinett was very hospitable and made us feel at home. She prepared delicious breakfast for us on the 2 mornings we were there. Well done Miss Molly!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Lucas En Elma
Miss Molly's Guesthouse
Thank you Keep Save Elma

Ewert S
Kort verblyf
3.4
Apr 2022

Redelike prys, maar ... Die kamer was skool en netjies, maar die instandhouding is 'n probleem. Die stortdeur kon nie toe maak nie en die wasbak se kraan was los. Die yskas in die eetkamer het baie geraas. Die parkeerplek is 'n probleem aangesien dit baie nou is. Die ligging is sentraal, maar aangesien dit naby 'n hoofstraat is, kan dit met tye raserig wees.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Lucas En Elma
Miss Molly's Guesthouse
Noted, thank you.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Lucas En Elma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stateway 342, Welkom, 9459, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAADZin6ZahkDcFQn3BDC58fqwY5iC3kbW5DtqL6Tf0vRZNoIINh2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 342 Stateway Welkom 9459 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -27.98278 26.7428

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang