Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mister C

Gastehuis
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Mr C Kamer 1
Vanaf
Vanaf R3 940
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié suite is ideaal vir 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Verder is daar lugversorging, 'n privaat sitarea met 'n TV, WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie. Die suite lei na 'n privaat balkon met 'n mooi uitsig oor die omgewing.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Ekstras
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Geen drank mag ingebring word deur gaste nie. Die verblyf het sy eie kroeg.
Troeteldiere is welkom en gaste moet asb. hul eie beddegoed saambring.
Die Jacuzzi is teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Mr C Kamer 2
Vanaf
Vanaf R3 940
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié ruim suite het lugversorging, is geskik vir 2 gaste en lei na 'n privaat balkon met 'n mooi uitsig. Daar is 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en bad. Verder is daar 'n privaat sitarea met 'n TV, WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Ekstras
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Geen drank mag ingebring word deur gaste nie. Die verblyf het sy eie kroeg.
Troeteldiere is welkom en gaste moet asb. hul eie beddegoed saambring.
Die Jacuzzi is teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R3 940
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Karelstraat 39, Schoemansville, 0183, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA338856f9c1c5ab0f489bb5d8774a2592715c86327e7b438b21095eb09f397977aa66b368d9632132e60a5a42ba5a30d868f9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 940 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 39 Karel Street Schoemansville 0183 Noordwes 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.728357873247 27.863372022499

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang