Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mister C

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Gyno Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 3 resensies vir Mister C
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5
Joseph M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Joseph M

Overwhelming comfort.

Very comfortable stay. Staff were super friendly, space is very beautiful and warm. Will visit again and again.

Sherry S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sherry S

Definitief 'n ideale plek vir 'n lekker naweekwegbreek!

Dit is baie mooi, skoon en netjies. Ons het ons oornag by Mister C baie geniet, dit is gesellig en veilig. Die kos was heerlik en die diens baie goed. Dit is 'n ideale plek as jy vir 'n aand of naweek wil wegbreek nie te ver van Gauteng af nie. Maak net seker watter aktiwiteite ekstra kos op die perseel (ons was nie bewus daarvan nie, alhoewel dit nie ongewoon of buitensporig was nie).

Hantie J - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hantie J

Dit was wonderlik. Die gastehuis was silwerskoon, die kos heerlik en die diens fantasties.

Ons sal weer teruggaan.

Mister C se terugvoer

Vreeslik dankie vir die goeie terugvoer. Die eerlikhied word opreg waardeur en ons hoop om julle vinnig weer te sien.

Groete
Mr C Span

Mister C
Vanaf
Vanaf R3 940
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R3 940
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Karelstraat 39, Schoemansville, 0183, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA338856f9c1c5ab0f489bb5d8774a2592715c86327e7b438b21095eb09f397977aa66b368d9632132e60a5a42ba5a30d868f9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 940 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 39 Karel Street Schoemansville 0183 Noordwes 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.728357873247 27.863372022499

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang