Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mistique Waters

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 97 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Wiets W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Uitstaande. Bobaas. Dankie aan almal se vriendelikheid. WiFi was nie beskikbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corne B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Clean and friendly place. Thanks. Was very clean and friendly hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lida C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Fantasties. Ons het baie lekker gebly. Baie vriendelike mense. Die tuin is pragtig. Die swembad was 'n lekker afkoel. Ons het 'n lekker ontbyt geniet. Ons kon die Vaalrivier vanaf ons kamer se balkon sien, pragtig. Daar is 'n lekker braai plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theresa
Mistique Waters
Thank you MW

Jarries V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Rustige uitkyk op die Vaalrivier. Ons het 'n kamer binne die woning gehad wat ruim en gerieflik was. Die enigste nadeel van die opset was dat ons naby 'n badkamer was wat deur ander kamers gedeel was waar dit vroeg baie bedrywig was. Baie goeie ontbyt geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Susan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Ongelooflik! Die diens en moeite, netheid, alles was uit die boonste rakke. Teresa het uit haar pad gegaan om ons verblyf onvergeetlik te maak. Ek sal enige tyd weer by hulle oorbly en regtig Mystique Waters vir al my vriende aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theresa
Mistique Waters
Thank you MW

Shelley V
Kort verblyf
5.0
Sep 2023

Staff were friendly and helpful. Breakfast was great. My cappuccino was fabulous.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theresa
Mistique Waters
Thank you.

Johan T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Pragtig en baie netjies! Ons was vir 'n reunie daar gewees vanaf Rustenburg en wou nie terug ry nie. Baie dankie, alles was in orde.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theresa
Mistique Waters
Thank you MW

Morne S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Alles was reg gewees en ons het lekker gebly. Ons was bly om vroeg te kon inboek. Theresa het moeite gedoen om die kamer vroeg reg te kry. Die kamer was baie skoon en netjies en alles het reg gewerk. Die tuin agter die perseel is baie mooi en netjies en ons kon lekker daar ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theresa
Mistique Waters
Thank you. MW

Fred B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Net oornagbehoefte gehad. Aan alle verwagtinge voldoen. Die bed het lekker geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theresa
Mistique Waters
Baie dankie. Hoop om julle weer te sien.

Ilze R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Pragtig in Parys. Ons is aangenaam verras met die verblyf. Dit was ons eerste besoek aan Parys en kon nie vir beter akkommodasie gevra het nie. Pragtige uitsig oor die Vaalrivier en netjies kamers wat goed uitgerus is met alle ekstras. Baie dankie vir die vriendelike diens en gasvryheid. Hoogs aanbevole.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theresa
Mistique Waters
So baie dankie vir die resensie.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Theresa Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 97

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 152
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 152
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Esplenade-straat 10, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA891dbc7452adf6eca5f9ce3e0eba2fc909cdd5d39291ad8b510f030c4dfe802f4358a1217751b41002cb7ca799bf00c5a433?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 152 per nag, vir 2 mense 97 5 1 5 10 Esplenade Street Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -26.895141011775 27.459703412919

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang